
Wel dae van wonderwerke is nog nie verby nie….
Ingrid het my gekontak en gevra dat ek die goeie nuus aan haar lesers moet oordra:
‘n Baie vriendelike behulpsame dominee gaan hulle nou trou. Alles gaan dus voort soos beplan!!!
Whoop whoop!!!!
Groete Wip.








Sit ek nou en glimlag breed.
Ingrid en Hannie, ek lewer dalk nie gereeld kommentaar nie, maar wil he julle moet weet dat ek dink dis wonderlike nuus!
Comment deur maxie — November 10, 2009 @ 11:23 nm
Comment deur ingrid — November 11, 2009 @ 7:37 vm
Wippie!!! Jou ou doring!! Whoopity whoop!!!
Comment deur Smurf — November 11, 2009 @ 11:22 vm
maximal blog walking
Comment deur ilyasafsoh.com — November 11, 2009 @ 5:45 nm
Ingrid hier is ‘n vreemdeling op die stoep
dink jy hy sal ‘n koppie koffie waardeer?
Comment deur Smurf — November 11, 2009 @ 10:58 nm
Weetie Smurf, ek het sy link gevolg …. Koffie bou brue so ons sal ons gewone SA gasvry wees.
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 6:53 vm
Koffie gaan nie help nie, ons moet insamel vir ‘n GPS – ET GO HOME – of dalk ‘n selfoon – ET PHONE HOME ? –
Comment deur Wipneus! — November 12, 2009 @ 7:16 vm
Wippy ek het ook daar gaan lees, om die vreemdeling se blog, hel die ou het ver in sy glorie in verdwaal? ek wou nog so stukkie hier kom paste van sy tuisdorpie se blog af en dit vertaal maar toe is ek bietjie bang Ingrid gaan my uittrap
Dit kon nogal skreeu snaaks gewees het hoor, .. die stuk wat ek nou “kamtig” probeer ontsyfer het!
Sien hy sê hy het so bietjie ge- Blog Walking!! Shame moes stokflou gewees het en dae geloop het!
Ek het toe maar vir hom ‘n stywe dop Brandy gaan haal daar by Dellie se kroeg, en toe vat hy die pad maar terug na “never Land”
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 9:28 vm
Comment deur Wipneus! — November 12, 2009 @ 9:34 vm
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 9:35 vm
Dit wil my voorkom die ou is dalk ‘n Ginikoloog of ‘n Higiënikus ?? verspei dalk goeie advies vir dames en higiëne of so iets: soos ek kan aflei uit die boodskap op sy blog!
1. Waspadalah, waspada, waspada
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 9:36 vm
Nee wat Ingrid ek Bam jou nie
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 9:41 vm
whahahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa ek skreeu van die lag.
(((((Smurfie))))) is weer terug en op haar stukke.
Waspadalah Waspada hillarious,
Comment deur Wipneus! — November 12, 2009 @ 9:42 vm
Wippie
Ek is nou net baie bekommers oor die ander deel wat ek gelees het,
wil al vir my mos nou voorkom die man is dalk betrokke by die maak van seks video”s …Praat iets van dat hy baie seker is van spyker by een of ander basaar?? Dink jy hy wil Ingrid in ‘n Poro movie gebrui?? …Hy moet weet hier is kinners wat hier ook kan lees!!
Pilihan kita hanya dua : bersabar atau bersyukur
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 9:57 vm
Julle laat my ‘n ou grappie onthou:
Die ou tannie moet vir die eerste keer gynie toe gaan en shame sy’s op haar senuwees. Sy was en was vir possible baie mooi skoon en net voor sy by die deur uit is sit sy ‘n waslappie in ‘n sakkie en net voor sy by die dr. in gaan is dit gou weer die badkamer in vir ‘n vinnige afvee.
Na die ondersoek vra sy of als reg is en of sy weer sal moet terug kom, baie benoud vir nog so ‘n episode.
Die dr. antwoord: “Tannie alles is reg, jy kan oor ‘n jaar terug kom, maar dis regtig nie nodig om soveel moeite vir my te doen nie.”
Verbaas gaan Tannie huistoe net om by die huis agter te kom die lappie was in die sakkie met haar kleindogter se glitter…
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 9:58 vm
Smurf, ken daai ou ons Afrikaner army maniere en hoeveel teenstand hy sal kry? Dink ek moet self loop kyk waarmee julle besig is, hierdie is ‘n respektabele army
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 9:59 vm
Jy sien daar! ..Hy sê beslis, Hy is seker hulle staan tou daar by die Bazaar?? miskien moet ons hom gaan aanmeld die Pervert!
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 9:59 vm
Comment deur Wipneus! — November 12, 2009 @ 10:01 vm
Toemaar Ingrid ons sal jou beskerm!!!
die weermag staan gereed , Hier sal hy niks regkry nie, en ek stuur sommer ‘n paar manskappe, (of is dit nou vrouskappe) om jou daar by die werk ook te kom beskerm, en dan sal daar ook ‘n konvooi wees om jou huistoe te vergesel! met vlaggies en toeters en al, sommer ‘n blou lig ook!
Ne Malema s’n!
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 10:07 vm
Dankie Smurf geweet ek kan op jou staat maak
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 10:12 vm
Ek hou nogal van die woord “Maximum blog Walking” maar ek sal dit verander na “maximum blog skyting” wat ek skyt, skyt die blogs uit!!
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 10:18 vm
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 10:32 vm
Haai shame miskien bedoel die arme siel hy was opsoek na Bospadda!! ..ai tog voel ek nou skoon sleg dat ek hom nie die rigting beduie het nie,…Die waspadda waspadda! wat hy so benoude geuiter het is natuurlik “waar is Boaspadda bospadda! … hy het gesoek na die Basaar waar die mense tou staan om die padda Produkte te koop!!
hoe dom van my!! wil ook seks in alles sien… Julle weet mos die sedebewaker in my!!… altyd reg om te veg en te beskerm!
ai toggie hessie vrou!!
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 10:54 vm
Sorry
Pk. daar voeter ek ‘n groot uitvoer mark op! (net ‘n grappie hoor!!
)
Comment deur Smurf — November 12, 2009 @ 11:19 vm
Toemaar Smurf, ek dink vriend Platkuif verstaan ons klompie nou al baie mooi, ons meen hom geen skade nie, leef en laat leef…
Comment deur ingrid — November 12, 2009 @ 11:31 vm