Asseblief, Please ek sal nog baie tale leer as dit net sal help, maar dit moet net stop asseblief tog.
Hierdie is gemaak ter nagedagtenis aan ABSA die braafste renosterbul wat nog ooit gelewe het. Elke dag word sy familie minder:
Searl Derman stel hierdie vry:
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-renosters-in-Limpopo-gestroop-20110824
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika/Nuus/Dragtige-renoster-op-wildplaas-onthoring-20110830
The year: 2035. Boy: “Dad, what’s a rhino?” Dad: “a dinosaur, my boy! They used to be gentle giants in Africa, but people killed them for money…” Son: “how much would a rhino cost today?” Dad: “All the money in the whole, wide world, is not enough to buy one single rhino, my boy…”
Ek het nie woorde om te sê hoe ek voel nie, asseblief is daar dan niemand wat hierdie ding kan stop nie? Ons weet lankal ons kan nie op die regering staatmaak vir enige iets nie. Moet ons dan nou R10 note bêre om eendag te kan onthou dat daar iewers eenkeer ‘n reus was wat in die hel moes lewe?
Ingrid
