NOG EEN

Nou net gehoor daar was nog ‘n moord noord van Pretoria – 286! and counting!!!

This entry was posted in Rhino.

11 comments to NOG EEN

  1. Bella says:

    Ai dis om van bed@nnerd te raak. Dit is nie meer lank nie dan is daar niks meer oor nie.

  2. Skoor says:

    Ek herhaal my aanbod…ek het ‘n stomp mes…gee die fokkers vir my en ek sal hulle gratis ont-horing met daai stomp mes!

    Mag die lewe bo-oor hulle KOTS!

  3. Jan Twak says:

    Ek het so ‘n bietjie terug gelees na ‘n lang afwesigheid en ek wil net sê dat ek groot respek en waardering het vir wat jy hier besig is om te doen.

  4. ingrid marais says:

    Dankie julle, ek sukkel met die founkie wil nie lat ek post nie!!! Ek try ou Jan en ek sal aanhou try tot die laaste bliksem gevang en in die selle gevrek het verkieslik aan ‘n lang stadige pynlike dood! Hulle het so waar nog vermoor, dis nou al 289 vir 2011!!!! Ek’s so desperaat sal enige iets doen om dit net te help stop. My hart breek in stukke met elke nuwe moord. Hannie wil al vir founkie wegvat want elke notification van fb met nog een by het my in trane, maar dan maak sy plan om te try om my beter te laat voel soos vanaand toe sy stil stil nog hout op die vuur gooi en ‘n Windhoek nader trek en my los om oor die nuutste seer te kom. Een ding is seker die bliksems kan dalk nou ‘n traan in my oog laat kom, maar teen more oggend of so teen 2h00 is ons weer reg vir baklei; hulle sal nie wen nie en as dit moet gebeur dat hulle die dag die laaste reus vermoor sal ons weet ons het aanhou baklei. Wat ek hier en op fb doen is ‘n klein stukkie ouens soos Searl Derman met Safe Private Rhino en OSACAP doen soveel meer, wens ek kon ook meer doen. Laat ek nog net een keer se: dankie Lief dat al is dit moeilik om ons klomp rhinohuggers te verstaan jy steeds daar is, omgee en ondersteun.

  5. Smurfi says:

    Hallo daar!!! al my maaikies! Ek kom nou eers agter ek kan met my selfoon ingaan en dalkies werk dit net! so nou traai ek maar, en laat net een lag vir my stupid geite!!!! ek verni julle stukkend!!
    Groete aan onse Generaal …Love hom nog stukkend. Hi Skorie, Bella, Ingrid, Helen,Chompie, Hanie, Cupcake, en al onse Kombuis kinners, honne en katte!!! xxxxx Love julle

    Smurfi.

  6. Smurfi says:

    Wat gaan aan dat die Kebuis so stil is?? Hier sit ek stoksiel alleen met my se voetjies oppie tafel en koffetjies op slurp…… maar el sal maar wag tot julle wakker word!!!!

  7. Smurfi says:

    Raai wat!!! Ek sit nog so toe flikses ek skoon onderstebo gaai oor kop, van die stoel af! Knip my Smurfiblou ogies en wragtig daar staan Facebook maaikie in lewende lywe in die Kombuis deur …. wit geskrik! om ‘n Smurfi pens en pootjies innie Kombuis te kom sien!!!!
    Love jou Facebook maaikie…jou ou naguil!!!
    xxxx

  8. Smurfi says:

    Hallo!! mole,mole, haal uit julle se tone uit julle se ole! Die koffie raak koud!!
    BELLA!!! waa jy is??? Ingrid! Komaan die Koffie is al klaar!! Laat staan sulke luiheid laat staah!…. Vleisboek julle almal deeske dae!

    xxxx

  9. ingrid marais says:

    SMURFI!!!! Bly is ek nou om jou hier te sien!!! Mastig man die kebuis was net nie die selle so sonner jou nie. Ek sokkel om te blog, tegnologie totaal teen my gekant, maar my geliefde is besig om plan te bou.

  10. Bella says:

    Smurfi…ek loer vir jou..ek is so bly jy is terug…ons het jou gemis. Nou kan ons weer lekker lag…happy days are here again :lol:

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s