Heloooooo! Kan julle glo ek kan weer hier kom kuier! Whoooha! Ek’t baie om julle te vertel so watch out I’m back.
Geluk Jakkie julle met die baba!
Welkom terug Smurfi, ons was altwee so effe vermis gewees.
Ons kuier weer, eers gou kinders regkry vir skool.
Lekker dag en hugs vir al my maakies.

Hallo Ingrid. Goed om te sien dat jy weer skryf!
Mu jinne Ingrid, welkom terug. Groete by die huis
mu moet lees my …
Welkom terug…ons wag vir al die nuus..lekker dag vir almal.