Grootste geskenk ooit!!! Sep24 by Ingrid Marais Kan enige nuus beter wees as dit op erfenisdag? Na al die trane en seer die laaste ruk, na elke moord en mishandeling hierdie mooiste mooi!!!