Grootste geskenk ooit!!!

Kan enige nuus beter wees as dit op erfenisdag? Na al die trane en seer die laaste ruk, na elke moord en mishandeling hierdie mooiste mooi!!!

12 comments to Grootste geskenk ooit!!!

  1. Smurfi says:

    Hi daar! Mooi foto Ingrid!!! te oulik vir woorde. Net gou van my skytbortjie af gespring en op my foontjie geklim om al die Kombuis mense te kom Hallo sê.
    Love julle flenters!!!

  2. Bella says:

    Hi almal…
    Smurfi ai dis lekker om jou weer hier te sien in onse kombuis.

  3. Bella says:

    Ingrid dis te cute…

  4. Smurfi says:

    Hi Bella, onse boklammertjie!! waar is die Kombuismehsies?? Die ketel kook en die beskuit blikke is vol!!! Ek het al die jaard gevee, afgestof, Stevie sing kliphard ”Pampoen” en ek staan op aandag vir onse Generaal!!!

  5. Smurfi says:

    Die hele weermag val weg en sing uit vollebors ”Generaal, generaal soos een vrou sal ons om jou val Generaal”…. en die skare raak stil”’…….

  6. Smurfi says:

    Cupcake kom drink jy nog hier die beste koffie innie land? Kom seg hallo vi Smurfie… mis jou my maaikie.
    Chompie, mis jou netso baie!!! sommer almal.
    Muriel!! jy bly my bakgat maaikie xxxxx

  7. Smurfi says:

    Hou moet my prentjie wys!! is Smurfi nie sexy nie.??? hahaha !!!

  8. Smurfi says:

    Nee wys noggie!! try weer smurfi!

  9. Smurfi says:

    Ingrid .. Wa my prentie??…. snik, snik!!

  10. Cupcake says:

    Hallo Kebuisies! Smurfiki!! :lol: SOoooo bly om jou hier te sien maatjie, ons het jou baie erg vermis! Dankie vir jou dierbare sms’se, waardeer elke een.

    Ek is besig om te trek ….. :sad: Dit word erger hoe ouer mens word, regtig :shock: Sal laat weet sodra ek ander kant up and running is ….. eish!

    Ingrid, het jou twee duifies gestuur na Yahoo, het jy hulle gekry?

    Nou moet julle maar sit en bruinsakkie asemhaal …. ekke gaan konsert toe hier in Perfffff, die 6de November vat ek my Moeksie om erhmmmm ….. Pampoen te gaan sien :shock: Belowe ek sal op my handjies sit en myself gedra ……….. :lol:

    Lekker daggie vir almal en baie hugs van hier ver :lol:

  11. Bella says:

    Môre almal..Cupcake ek lag nou te lekker vir jou en onse Smurfi is weer op haar stukke :lol: Gaan nou eers ñ groot beker koffie drink hier..Ingrid is alweer vermis. Lekker daggie almal.

  12. Bella says:

    Hallo Almal….is almal vermis? Lol.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s