About

Iewers het my about page so bietjie weggeraak.  Hier’s ‘n update:

Ek is ‘n ma van ‘n hele span kinders.  Ek is in ‘n vaste gelukkige verhouding met ‘n vrou.  Nee, dis nie ‘n fase nie, it’s for life.  Ek glo om te praat oor dit wat vir my belangrik is.  Vir my vriende sal ek baie doen, vir my gesin alles, niemand sal iets teen een van hulle doen nie.  Ek is lief vir mense en dit vat baie om my jou die rug te laat toe keer, maar as ek dit gedoen het is dit die einde, niks wat jy doen sal dit kan beter maak nie.

Moenie iemand waarvoor ek lief is te na kom nie, die heks in my kom na vore en ek is nie bang om te baklei vir dit waarin ek glo nie, ek is ook nie bang om my naam of gesig te koppel aan ‘n saak nie.

IMG_4461

4 comments to About

  1. Bella says:

    Ek het gou gaan lees daar. Ek sien sy skryf nog steeds gulpie. Ek het net so baie name vir haar, maar my opvoeding laat my dit nie toe nie. Net kinders noem mekaar byname. So groot word Yollie.

  2. Ek het gou gaan lees daar. Ek sien sy skryf nog steeds gulpie. Ek het net so baie name vir haar, maar my opvoeding laat my dit nie toe nie. Net kinders noem mekaar byname. So groot word Yollie.
    +1

  3. Mara says:

    Can you please contact me in connection with Jody Wayne.
    Mara van der Bergh 082 463 4351 or 011 447-9908

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s