TEGNOLOGIE IS TEEN MY VANDAG

Vriende

Tegnologie is nie vandag my vriend nie en ek is nie eers blond nie.  Die posting waaraan ek baie tyd gespandeer het het weereens verdwyn.  Jammer daaroor, hier is egter ‘n spesiale bonus vir al die Steve liefhebbers.

Sorry Steve, die doel is steeds nie om jou te gebruik nie.

Die van julle ouens wat musiek instrumente speel wees op die uitkyk vir die boek Sing Steve by alle instrument handelaars.  As jy nog nie ‘n instrument speel nie, hoe voel jy daaroor dat ons saam begin kitaarlesse neem.  Die drukke verskyn ook in die boek met interessante feite oor van die liedjies wat daarin is.

Ek sal vandag se posting soek en dit more vir julle plaas.

Mooi dag.

Ingrid

  

 

 

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s