BESIGE DAG – IETS VIR DIE OOG!

Dagse Vriende

My dag is buite beheer besig, maar daar moet tyd gemaak word vir julle.

Ek wens julle ‘n gelukkige naweek toe, wees veilig en geniet jou gesin.

Ek sal vanaand probeer om verder te skryf, hier is solank iets vir die oog…he he

Dankie vir die fotos wat ek van Johanna, Renchia en Heleen gekry het.  Julle kan gerus stuur, dit sal hier gedeel word: ingjevon@yahoo.com

   

Ons kuier weer vanaad, ek moet hardloop, gou Magalies toe en more oggend baie vroeg Nelspruit toe.  Hopelik sal daar een Maandag baie interessante nuus vir julle wees, ek belowe nie, maar sal probeer.

Groetnis

Ingrid

 

 

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s