Die waarde van gister

“Daar’s iets van die toekoms wat duidelik word as jy die verlede verstaan” – Steve Hofmeyr

 

Ek ry Pretoria toe saam met ‘n vriendin en die gewone groep van 4 minuatuur terorriste om besigheid te gaan doen en sommer ‘n draai by die helde-akker te gaan maak.

Wat motifeer iemand om iemand anders se geskiedenis te verwoes?  Die fotos hierby se meer as wat woorde ooit kan se.  Behalwe vir die feit dat die grafte van geskiedkundige waarde is het die mense wat die skade gedoen het daaraan gedink dat hierdie mense ook families het.  Hoe sal dit vir jou voel as jou ma, pa, broer of suster of selfs kind se graf beskadig word, vir watter rede ook dit kan nooit goed gepraat word nie.

 

Ek wil vandag almal wat die kans kan kry om ‘n geskiedkundige plekke te besoek aanmoedig om dit te doen en fotos te neem, want dalk sal dit more nie meer daar wees nie.

 

Ek hoop dat vandag se posting vir jou iets gegee het om oor te dink.

 

Groetnis

Ingrid

      

GARDEN OF REMEMBRANCE

Die voordeel van ‘n graf begryp en nou

dat ek aan jou ‘n man tot man ding moet

verklap.  Die stemme uit die tuin wat roep

is dof soos as en honderd keer so blou.

Waar le ek die roos dan in ‘n tuin

waar myne sal verdwyn in ‘n gegroet

en skyntroos van ‘n honderd pa’s van roet

met grafskrifte in die geheue se versuim

om te onthou om te onthou omte …? Ek kerf,

God weet, jou bariton uit hierdie bries

op die papiet tot elke gryntjie jy geerf

in my, deurslaan tussen letters.  Ek werf

vir jou ‘n “garden of remembrance”

van marmer.  Diep en blou.  In my geverf,.

S. Hofmeyr

Advertisements

One comment on “Die waarde van gister

  1. Wipneus! sê:

    Ingrid waar grou jy al die voorblaaie uit??

    Mooi gedig!! Ek het nie valkuns nie 😦
    Waar kan ek een te koop kry????

    Hierdie grafskending is vir my ook ‘n lelike storie. Ek weet wraggies nie hoekom sou iemand so iets wou doen nie. Geen respek 🙄

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s