FOTOS

Jammer Vrinne, vandag het ek nie tyd om te skryf nie maar plaas vir julle ‘n paar fotos.  Dankie vir die comments en mails.  Die fotos kom van verskillende plekke en mense.  Dankie vir almal wat gestuur het en so mededeelsaam met ander fans is.  As jy nog fotos het wat jy graag wil deel email my gerus:  ingjevon@yahoo.com

 

 

Advertisements

6 comments on “FOTOS

  1. willa2 sê:

    Hehehehe…die foto waar Steve op die perd sit. Ek kan nie besluit of hy slaap of bid nie. Die foto van die katjie…is dit joune? Baie mooi. Lekker dag vir jou en sterkte.

  2. Ingrid sê:

    Willa
    Die perdfoto is tydens die dvd van Skotepetroos geneem en die kat is Stoffel, Steve se seun Benjamin s’n.

  3. Wipneus! sê:

    Ek dog ek val van my stoel af toe ek Steve op die perd sien!!
    Waar wil hy nou wat gaan red, dink ek toe so by myself.

    Mooi foto’s, dankie Ingrid!

  4. willa2 sê:

    Dankie Ingrid;
    Ai ek kan nie wag vir Oktober maand, sodat Steve hier kan kom sing. Ek hoop net hy’s dan heeltemal gesond. Sterkte vir hom en sy familie met sy operasie.

  5. willa2 sê:

    Net gou kom inloer. Hoop jy het ‘n heerlike week.

  6. willa2 sê:

    Haai Ingrid, Hoekom is jy so stil?
    Hoop alles is OK met jou.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s