STEVE ONS IS BY JOU!!!

Ek het gou ‘n rekenaar geleen om die posting te doen:  Dankie Willa.  Ek persoonlik staan by Steve en sy gesin.  Ek weet nie wat Frank of Kuifkop gese het vandag nie en dit maak ooknie saal nie.  Die girl is duidelik ongelukkig omdat sy nie publisiteit in Mense van my Asem gekry het nie en soek dit nou op ‘n ander plek.  Daar is soveel gate in haar storie dat dit nie eers waar is nie. 

Wat Steve in 2005 van die verhoog af gedoen het, het niks met enige fan te doen nie, hy moes sing, dis waarvoor die fans hom betaal.

Ek sal more meer se, maar eintlik is die crux van die saak:  Steve Hofmeyr, dit maak nie saak saam met wie jy geslaap het, tans slaap of nog sal slaap nie, jy is en bly ‘n dierbare vriend en lojaliteit gaan veel verder as ‘n smeer veldtog onderandere deur ‘n eksotiese danseres, ek herhaal weer hier sal jy altyd liefde en respek kry!!

Lekker dag vir julle, ons chat weer more, dan’s ek volstoom terug!

Advertisements

2 comments on “STEVE ONS IS BY JOU!!!

  1. willa2 sê:

    Mole, mole….Ek sien die laaste Gautenger wat hel toe is, het vergeet om die deur agter hom toe te maak.
    Hier in die Kaap gaan dit vandag ‘n lieflike dag wees. Julle moet almal jul dag geniet.

  2. Ingrid sê:

    More Willa2
    Bly om te hoor dit gaan ‘n lekker dag by julle wees.
    Geniet die dag julle almal. Sal later iets te se he, moet eers gou ‘n hoop emails deurdraf!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s