TGIF

8friday37   img_2187

 

img_2142Vriende

Geniet jou naweek en jou Vrydag.  Dis nie net Vrydag nie dis ook die einde van die maand.  As jy dalk soos so baie wonder hoe jou budget gaan uitwerk, onthou om jou kind gelukkig en met ‘n glimlag op sy/haar gesig te sien vat nie duisende rande nie, dit vra net ‘n bietjie tyd en aandag.

Kom ons ontspan en worry weer Maandag oor alles…

Ons trek die naweek so daar’s groot opgewondenheid in ons huis.  Wat jy ookal doen, doen dit voluit en geniet elke oomblik daarvan en wees lief vir die na aan jou.

Hannie laat ek nou weer voor die hele wereld se dankie vir jou die manier wat jy vir ons kinders sorg en vir  ons almal lief is stel ‘n voorbeeld vir elkeen van ons.  Ek is lief vir jou.

Bennie en Eugene geniet julle naweek, hoop dis beter as laas naweek.

Wipneus en al my ander bloggermaats, mooi naweek vir julle en spesiaal vir jou my vriendin dankie vir jou mails en liefde jy’s ‘n steunpilaar wat my arms op hou.

swans

Advertisements

2 comments on “TGIF

  1. willa2 sê:

    Ingrid sterkte met die trek en geniet dit!

  2. Wipneus! sê:

    Plesier en lekker naweek vir jou ook!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s