‘n Trofee vir Wipneus!!!

200310930-001Kyk ouens ek’t die beste webmaster in die wereld.

Wipneus ek het jou al gese jy speel nie net onder die maan en die sterre nie, jy’s die grootste blinkste van daardie sterre.

Dankie Vriendin dat jy ‘n diamant in ons lewens is.  Ek het dadelik vir Hannie gebel om te se sy moet net sien hoe mooi my blog nou lyk, want jy’t jou magic kom doen.  Jy’s enige tyd welkom om hier te kom toor.

Advertisements

One comment on “‘n Trofee vir Wipneus!!!

  1. Wipneus! sê:

    😳 Dis ‘n plesier Ingrid, maar ek het nie veel gedoen behalwe om jou kommentaar probleme op te los nie.!! 😆 Ek wens ek kan soveel dankbaarheid van my kliënte kry, dan sal my lewe bliss wees.

    Geniet die naweek! Met ‘n koppie rooibostee :mrgreen:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s