Ons kuier weer volgende jaar

0824363Vriende ek gaan nou eers so bietjie na my geliefdes toe gaan, ek is op bystand, so die sel sal maar naby wees.  Geniet die res van 2008 en mag 2009 vir jou wonderlik begin.  Ons gesels more volgende jaar weer.

Wees veilig, maak asseblief seker jou kinders en diere is veilig en veral dat die honde nie kan wegharloop vanaand nie, my Scooby en Stompie sal sekerlik in die huis slaap, want so groot soos Scooby is kruip sy al weg as die donderweer 10km weg is.

73807898

feuerwerk

fireworks-feuerwerk-l9

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s