Chaotiese dag!

Jammer almal, dit was ‘n vreeslike deurmekaar dag, ek kon nie lank genoeg stilsit om dit wat op my hart is te tik nie, sal vanaand probeer van die huis af.

cam-016

hello_friend-8108

Advertisements

4 comments on “Chaotiese dag!

  1. doddels sê:

    Sjoe Ingrid! Wat ‘n beautiful foto van Steve en Natasha! Waar’s dit geneem?

  2. Ingrid sê:

    Dankie doddels, ja dit is ‘n mooi foto, danksy my geliefde aangesien my fotos daarmee heen is saam met my laptop. Dis een aand by die Dros geneem, nie ‘n onlangse foto nie. Gelukkig het ek van my fotos lank terug op haar rekenaar gelaai, ek moet net die tyd maak om met ‘n flashdisk te gaan sit en van die goed af te laai dan sal ek weer van hulle met julle kom deel.

  3. Willa2 sê:

    Ingrid dit klink of jou jaar omtrent dol begin.

    Hoop dat jy vandag ‘n rustige dag sal he.

  4. Ingrid sê:

    Dankie willa2, dit sal van Maandag af beter gaan, ek doen tans twee mense se werk terwyl ‘n kollega in ‘n totaal ander departement met verlof is, maar dis goeie ondervinding, dis nooit ‘n vermorsing van tyd om ‘n nuwe veld aan te leer nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s