Naweek

Ok, nog so paar minute en dis amptelik naweek vir baie van julle, nie vir my nie, maar nou ja 😮  Wat beplan jy vir die naweek?

gs149032

Of dalkkies?

0436859  g40-344983

Of selfs?

0687818  0884470

Wat dit ookal mag wees, geniet dit en doen dit omdat jy wil, bly veilig en wees lief vir die na aan jou wat dit verdien :mrgreen: ekke sal maar hierrond wees, hoop iemand bring more koffie, of is dit nou kruie tee so saam met die dieete?

Advertisements

2 comments on “Naweek

  1. Dawn sê:

    :lol:Jy is so romanties.:lol:
    :lol::lol::lol::lol::lol::lol:

  2. Ingrid sê:

    Net as my eie Engel naby is …

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s