VEELS GELUK VLOOI

u13575088

Ek kry ‘n oproep van my engel af, die skool soek haar en sy kan nie terug bel nie.  Nee wat se die vrou aan die ander kant ek wil eintlik met die ma praat oor Simone, maar daar’s niks fout nie.  Wag, se ek, jy kan met my praat ek belowe jou dis ok.

Simone is gekies as pom-pom girl vir die sport en julle moet a,b en c doen en dit en dat betaal. “Alles reg, mev, baie dankie ons sal sorg dat dit so geskied.”  Hannie bel om te hoor wat gaan aan en ek kan die vreugde en trots in haar stem hoor.

‘n Mens se kinders maak enige iets die moeite werd, selfs die blouste blou Maandag word gevul met nuwe sonskyn deur hulle. 😆

img_44131

 

Advertisements

8 comments on “VEELS GELUK VLOOI

  1. Willa2 sê:

    Baie geluk Vlooi en ma Hannie! Dit is sommer ‘n lekker manier om skool te begin.

  2. ingrid sê:

    Baie dankie Willa2 ek print en vat saam huistoe vir hulle. 😉

  3. Gerba sê:

    baie geluk Ingrid … mens se kinders het die vermoe om altyd n smile op n ou se gesig te sit … hulle is absoluut die grootste geskenk ooit.

    Pragtig meisiekie hoor … daai foto is te oulik

  4. Ogies sê:

    Sy is ‘n pragtige dogtertjie. Baie geluk klein Vlooi!!!!!!!

  5. Wipneus! sê:

    Baie geluk aan Vlooitjie!!! Sy is ‘n cute dogtertjie!

    Geluk ook aan jou en Hannie!

  6. ingrid sê:

    Baie dankie Vriendin, ek’t nogal gewonder of jy gister oorleef het veral toe dit so stil was daar onder die maan en die sterre.

  7. mengelmoes sê:

    Baie geluk vlooi 😀

    Geniet dit, en sit pics op 😉

  8. ingrid sê:

    Sal beslis so maak, moet net eers my kamera uitgesort kry. Die simpel ding se charger is daarmee heen. Baie dankie 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s