COMMENTS

0423899

Vriende dit is Vrydag en vir sommiges selfs payday.  Ek sal ongelukkig die grootste deel van die dag nie naby ‘n rekenaar wees nie.  Daar’s ‘n atletiekbyeenkoms om by te woon en ‘n ballet vergadering.

0643758    itf247020

Ek sal wel teen vanmiddag laat se kant kom loer wat het in die blog wereld gebeur.

Ek is seker julle sal verstaan, maar ek gaan alle comments vir vandag onder moderation plaas, na wat die afgelope twee dae gebeur het.  My arme webmaster sal dit nie oorleef nie.  Sy’s in elk geval te besig om hier ook te babysit.

Jamme julle sal mekaar se comments eers vanaand kan sien.  Mooi dag vir elkeen.  Willa2 hoop jy kry vandag iets in die winkels.

Advertisements

3 comments on “COMMENTS

  1. Wipneus! sê:

    Mmmm Willa niks so lekker soos shopping? Ek dink ek moet ook vandag bietjie in die malls gaan travel. :mrgreen:

    Lekker naweek vir almal!! 😆

  2. Willa2 sê:

    Nee wat, daardie gevoel kry ek net so 1 keer ‘n jaar … en dit was gister gewees. :mrgreen: Die res van die tyd hardloop ek net vinnig by die winkels in met my inkopielys. Ek gaan ook net na plekke waar ek presies weet waars als op die rak. Ek haat dit om te soek na iets. En oor “paydays” vermy ek winkels sommer ver. Ek haat ‘n gestamp en ‘n gestoot met trollies en ek kry dan ook altyd die een wie se wieletjie vashak of squeek.

  3. Petro sê:

    Hi Ingrid.

    Het vandag ook langs die atletiekveld moes spandeer en met tye gevoel ek vat nou my sleutel en ry. Dit was ongenadiglik warm en skielik hier van nerens af val ‘n bui reen en almal spaander onder die dak in net on 5 minute later weer die verrigtinge voort te sit. Dit was ‘n baaaaaaaiiiiiiiiieeeeeeeeeee lang dag en ek vermoed almal se go’s is uit teen 6 vanaand.

    Lekker naweek.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s