Veels geluk liewe maakie

0956699

Wipneus, veels geluk, nee sy verjaar nie alweer nie, dis darem te erg, die arme vrou sal nie kan by bly nie.  Dis haar eerste verjaardig in blog wereld, mooi so Vriendin, ons is so bly jy’s hier saam met ons.

ls0154971 

ingrid8

Advertisements

7 comments on “Veels geluk liewe maakie

  1. Willa2 sê:

    Baie geluk Wipneus! Mag daar nog baie wees. 😆

  2. Willa2 sê:

    Ingrid wat se luigeit is dit? Waars ‘n nuwe inskrywing? 😆
    Jy moet nou vinnig daai groter dagboek kry. 😆
    Lekker dag vir jou.

  3. doddels sê:

    Nee ou Ingrid. Hierdie slapgeit is onaanvaarbaar. Stem saam met Willa.

  4. ingrid sê:

    He he he, ek’s soort van t’rug, maar moet eers gou meeting toe, sal later kom skryf, seker maar die reen wat die gedagtes weg was. 😆

  5. Wipneus! sê:

    Dankie Ingrid, ai ek het gou my teddy se rekenaar geleen, myne lê onderstebo gedaan, nou antiek!!

    Het jy nou ook ‘n stukkende rekenaar :mrgreen: jy skryf glads te min!!

    Lekker naweek

  6. ingrid sê:

    Jy soek vir my Wipsnoet, dis nie die computertjie nie dis ekke wat antiek raak, kan nie meer by alles uitkom nie. Dalkies moet ek jou 3G kom hijack dan sal ek meer ure in cyber space kan deur bring. Ons moet in die week bietjie chat oor tegnologie 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s