Posting weg!!!

So verdwyn vandag se posting na drafts toe en ek kan nie daar in nie, die masjien vertel my van ‘n server wat nie wil saam werk nie, sal kyk of ek dit kan in die hande kry. Wip as jy kans kry loer asb of alles lyk of die daar is en publish asb vir my? Ek sal later edit met media ens. Dankie

Advertisements

2 comments on “Posting weg!!!

  1. Wipneus! sê:

    Hello Ingrid

    Ek het gaan soek, al jou inskrywings is gepublish!! 🙂

    Dit het nou die dag met my ook gebeur! Toe wip ek my en gaan oefen eerder!! whahaha LOL

  2. ingrid sê:

    Ja jong, dis ook maar erg om so disadvantage te wees 😆 Moet se om te gaan oefen is nogal ‘n goeie ding om te doen as jy jou wip, dalk moet ek my meer gereeld wip, o nee, dan sal ek net dalkies 18 uur ‘n dag oefen.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s