Valentyns gedig

1211978Vir party van ons:

Vir party van ons is Valentyndag ’n afdag

En my baas knik trots

want my namiddag blik lyk minder dromerig

as van die meisies by accounts -

vrot van die pyle en rooi billet douxs.

Kupido mis my vreeslik

My koeverte het venstertjies en return to sender-adresse

Ek bespaar op sms’e en selfbeeld want daar sit niks tjoklits in my tande nie

niks giggel in my glimlag

niks lang lunchbreaks en chickflieks nie

niks rsvp en selfoonpics nie

Niks geswymel

Net langs my lê daar pyle op die parquet

Steve Hofmeyr, 12 Februarie 2009

waarmaker-steve-poster-pic-sonder-woorde1

About these ads

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s