Bala Brothers!!!

thumb_17_a0011Geen pryse vir die van julle wat weet ek like die outjies nie.

Die Bala Brothers tree op 26 Maart 2009 in die Silverstar Centre op.

Kaartjies kos tussen R115-00 en R95-00.  Kinders onder 2 kan gratis gaan luister.

Deure open 19h30 vir 20h00.

Laat weet as jy daar gaan wees.  Ons gaan beslis, of so het Hannie belowe.

Hulle gaan Engels en Afrikaanse treffers sing en ek kan jou verseker jy sal iets baie spesiaal mis as jy dit mis.

Sien jou daar

ingrid17

Advertisements

2 comments on “Bala Brothers!!!

  1. Anoniem sê:

    Hallo Ingrid!
    Ek wil jou ‘n gunsie vra, sal jy asb jou email adres vir my stuur. Daar is dinge op my hart wat ek so graag met jou wil deel, maar wil dit nie doen in die vorm van ‘n comment nie.
    Dankie!x

  2. ingrid sê:

    Hello, ek het vir jou mail gestuur.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s