Ek smile weer!!!

k0093499Vir die van julle wat gewonder het en spesiaal vir doddels.  Alles is on tract vir die naweek.  Die babysitter het bevestig sy’s nog is, die kar is reg (ja ok, ‘n paar honderd rand later) Sonja is amazing, sonder haar was ‘n groot deel van Saterdag nie moontlik nie.

Ek sal julle Maandag mooi kom vertel wie Sonja is en waar sy inpas, as ek dit nou doen moet ek te veel inligting uit gee en dan is alles daarmee heen.

Ek moet gou hol om ‘n vergadering by te woon, ons kuier weer more.  Lekker aand vir elkeen van julle.

k0091217

Advertisements

5 comments on “Ek smile weer!!!

  1. Bokkie sê:

    Lyk my jy innie wolke, ja?

  2. ingrid sê:

    Jy verstaan nie hoe hoog nie en dit sonder groen blare of wit poeier. 😛

  3. Willa2 sê:

    Baie geluk aan Hannie wat more verjaar. Mag dit ‘n jaar vol liefde, geluk en goeie gesondheid wees.
    Geniet die naweek!

  4. doddels sê:

    😆 Môre vriendin. Jy’s skerp so vroegoggend! Saam met jou bly dat alles uitgewerk het vir die naweek. Geniet jou dag! Sal weer so 11h00 se kant inloer vir koffie.

  5. doddels sê:

    Ja van my kant af ook Hannie. Mag dit ‘n voorspoedige jaar wees vir jou en jou geliefdes. (Ek weet regtig nie hoekom my avvie nie wil wys nie)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s