Wat ‘n week

Dis Vrydag en ek was lanklaas so bly om aan die einde van ‘n week te kom,  ons het lekker gekuier, soms verskil, nuwe vriende het kom inloer en sommiges is baie stil, maar steeds deel van ons familie.

Danksy Smurf het so so bietjie down memory lane gaan stap en weer onthou van blou mannetjies wat ons laat glimlag het.

Die week het genoeg van sy eie dramas gehad, so ek wil nie vandag ‘n nuwe blikkie vol wurms gaan oop maak nie, maar ek sal ook nie myself wees as ek nie se wat ek van Esmare Weideman se dagvaarding aan Steve dink nie:

k0210024             rbc5_35

Jy moet jou naweek saam met jou geliefdes.

smurfs_color_pictures_dancing_smurf_smurfette

3 comments on “Wat ‘n week

  1. doddels sê:

    Wat hy aan Esmare gedoen het is gemeen en ‘n vorm van aanranding. Hy het homself in daai situasie geplaas deur sy rondstekery. As hy sy gulp toegehou het, het geen tydskrif enige rede gehad om oor hom te skryf nie. En Dis Hoe Dit Is.

  2. ingrid sê:

    ‘n Vorm van aanranding ja, maar waar pas die sielkundige trauma en skending van haar vroue regte in die prentjie in? en R150 000 vir skade vergoeding, hoeveel skade het sy gely? Dalk so R1000 vir hare en grimering.
    Lekker naweek 😉

  3. doddels sê:

    😆 Goeie een Ingrid! Ja ek het nie so daaraan gedink nie. Nie veel van ‘n kapsel as jy my vra nie.

Lewer kommentaar