More

More almal

Dankie vir gister se comments.  As jou comment deur die nag dalk onder moderation was, moet dit asseblief nie persoonlik sien nie, ek het bloot uit versigtigheid alle comments vir moderation gestel voordat ek gisteraand hier weg is.  Geen comment is uitgevee nie en die moderation is afgehaal.  Dalkies sal dit vir ‘n rukkie so moet wees totdat ek weer meer vertroue opgebou het.

Die ouens wat weet wat op bp aangaan, laat weet so dan en wan die kant toe, want ongelukkig is dit nou een van die sites wat ons IT geblok het, so tans kan ek nie daar gaan inloer nie.  As daar van julle is wat my yahoo email adres gebruik, ons kan ook nie meer op yahoo in nie, so sodra ek ‘n ander adres het sal ek laat weet.  Soos julle sal kan verstaan kan ek ongelukkig nie my amptelike email adres uitdeel nie.

Mooi dag, ons gesels later weer.

peace1

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s