Moedersdag

mottitle

As ‘n mens aan ‘n ma dink is dit veronderstel om iemand te wees wat jou koester, beskerm, disipline leer en ‘n voorbeeld vir jou is, ten alle tye.  Hoe hartseer is dit nie dat daar sovele is vir wie ‘n ma net iemand was wat hom/haar in die wereld gebring het, daarna verniel, seergemaak, teleur gestel, dalk selfs dood gemaak het of verkoop of verhuur het.

Aan elke ma wat die ware sin van moeder wees verpersoonlik:

Take an angel from the sky
And send her down this way.
Then send some little boys and girls
To keep her company.
Then fill her heart
With Mother love,
Give her a smile of cheer.
And you’ll have a kind of Mother
Just like my Mother, dear.

As daar dalkies pappas is wat hier lees, kry jou kind/ers, oefen skelmpies en sing vir mamma die volgende:

There is a woman that I know,
And Mommy is her name-O.
M-O-M-M-Y!
M-O-M-M-Y!
M-O-M-M-Y!
And Mommy is her name-O!

There is a woman that I know,
And Mommy is her name-O.
(Clap)-O-M-M-Y!
(Clap)-O-M-M-Y!
(Clap)-O-M-M-Y!
And Mommy is her name-O!

There is a woman that I know,
And Mommy is her name-O.
(Clap, Clap)-M-M-Y!
(Clap, Clap)-M-M-Y!
(Clap, Clap)-M-M-Y!
And Mommy is her name-O!

There is a woman that I know,
And Mommy is her name-O.
(Clap, Clap, Clap)-M-Y!
(Clap, Clap, Clap)-M-Y!
(Clap, Clap, Clap)-M-Y!
And Mommy is her name-O!

There is a woman that I know,
And Mommy is her name-O.
(Clap, Clap, Clap, clap)-Y!
(Clap, Clap, Clap, clap)-Y!
(Clap, Clap, Clap, clap)-Y!
And Mommy is her name-O!

There is a woman that I know,
And Mommy is her name-O.
(Clap, Clap, Clap, Clap, Clap)
(Clap, Clap, Clap, Clap, Clap)
(Clap, Clap, Clap, Clap, Clap)
And Mommy is her name-O!

Mag jy ‘n amazing moedersdag vol liefde en omgee he.  As ‘n kindjie se plekkie dalk leeg is hierdie jaar ontvang dan ‘n groot druk en ‘n bos kosmosse van ons.

images

Advertisements

3 comments on “Moedersdag

  1. Ogies sê:

    Hier is vir jou ‘n bos geel tulpe. Geel, vir ‘n sonskyn dag en die sonskyn wat jy in jou kinders se lewens is. Dankie dat jy ‘n goeie mamma is en jou hande deur baklei het om jou dogtertjie veilig te hou na als wat gebeur het! Dankie dat jy ‘n goeie mamma is ten spyte van die dinge om jou!

  2. Smurf sê:

    mag moedersdag vol vreugde wees!

  3. ingrid sê:

    Baie dankie. 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s