Nurses day

florencenightingale

12 Mei word wereld wyd gevier as internasionale verpleegsters dag.  Dit is op hierdie dag dat Florence Nightingale gebore is.  As daar gekyk word na die woord selfless is daar sekerlik een mens wat daardie beskrywing verdien het.

Embley_ParkHierdie vrou het uit ‘n gegoede huis gekom, waar sy verseker bedien is, daar was ‘n oorvloed van alles om haar lewe maklik te maak.  Florence het besluit om nie gehoor te gee aan wat deur die sosiale kringe waarin sy beweeg het aan haar voorgeskryf is nie en het gekies om na die Crimean oorlog te gaan en die soldate daar te gaan help.

Malakhov1In die 1800s was dit totaal ongehoord dat ‘n dame uit enige stand wat nog te se uit die meer gegoede geledere sou gaan verpleeg.  Slegs mans was in hierdie stadium deel van die beroep.  The lady with the lamp het haar nie laat keer nie, sy’t dan ook haar sterreteken gestand gedoen en dit gedoen waarin sy geglo het.

Vandag wil ek dus vir alle verpleegsters regoor die wereld se en ja ek is so effe bevooroordeeld as ek aan die mense dink wat so ‘n hele paar jaar gelede besluit het om ‘n nurse te wees.  Vir julle was dit nog ‘n roeping, dit het nie om status of geld gegaan nie.  Julle het nie net gaan verpleeg omdat daar nie ander werk was nie.  Vir elkeen waarvoor hierdie woorde nog iets beteken, al het jy gister begin verpleeg, vir jou vandag ‘n spesiale sonskyn helder geel roos:  The very first requirement in a hospital is that it should do the sick no harm.” 

Nurses’ pledge

I solemnly pledge myself to the service of humanity and will endeavor to practice my profession with conscience and with dignity

I will maintain by all the means in my power the honor and the noble traditions of my profession

The total health of my patients will be my first consideration

I will hold in confidence all personal matters coming to my knowledge

I will not permit considerations of religion, nationality, race or social standing to intervene between my duty and my patient.

I will maintain the utmost respect for human life.

I make these promises solemnly, freely and upon my honor.

florence_nightingale_lady_of_the_lamp

Advertisements

One comment on “Nurses day

  1. Wila2 sê:

    Gelukkige verpleegsters dag vir alle verpleërs. Dis ‘n harde werk en ek dink een wat bittermin dankies ontvang.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s