Whahahahahaha

Kyk ekke soek nou net ‘n verskoning om een van my nuwe handtekening met julle te kom deel.

Dankie Wipneus, jy’s ‘n ster!!!!!!

Ja-nee so stem ons almal saam.  Die sterre se privaatheid het niks met ons te doene nie.  Ons betaal om entertainment te kry oor uit en gedaan.  Ek het nog laaaaaaaaankal hier kon se hulle skuld ons niks meer as dit waarvoor ons betaal nie.

Ja, kyk met daai R130 wat die boek glo gaan kos kan ek eerder gaan klippe of wierook koop en dan kry ek nog die added bonus van die vrede en vreugde wat dit my sal verskaf!

Mooi dag vir ieder en elkeen.

witch-1

PS sorry ek kon nie help nie, moes dit net full size plaas.  Vriendin, jy mag maar.  Baie dankie weereens en dit nog terwyl jy nie goed voel nie.  Hoop jy word sommer gou beter.  Het jy daai ginger ale gedrink en is jy in die bed, oppas ne! 😈

Advertisements

4 comments on “Whahahahahaha

  1. Wipneus! sê:

    Ekke wip in en uit die bed :mrgreen: Was sommer net lus vir stout wees en wat is nou stouter as om met Hekse te speel!!! 😆 Daai Ginger ale werk soos ‘n bom, binnekort is ek weer my ouself!! 😉

  2. Wila2 sê:

    Julle raak omtrent “fancy”. Baie mooi.

    Wipneus jy moet gou gesond word.

  3. Smurf sê:

    Wipneus,
    Pragtige foto van Ingrid hoor!! En haar kat lyk ook sommer 100% beter as Yolanda Barnard!!! Die kat het darem styl 😆

  4. ingrid sê:

    Thx Smurf, ek het ‘n glimlag nodig gehad vanoggend

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s