Die beste baas!!

Hoeveel hiervan het ons nie al gehoor, gese en oor gelag nie?

 When I Take a long time to finish, I am slow,
When my boss takes a long time, he is thorough

When I don’t do it, I am lazy,
When my boss does not do it, he is busy,

When I do something without being told, I am trying to be smart,
When my boss does the same, he takes the initiative,

When I please my boss, I am apple polishing,
When my boss pleases his boss, he is cooperating,

When I make a mistake, I’ am an idiot.
When my boss makes a mistake, he’s only human.

When I am out of the office, I am wondering around.
When my boss is out of the office, he’s on business.

When I am on a day off sick, I am always sick.
When my boss is a day off sick, he must be very ill.

When I apply for leave, I must be going for an interview
When my boss applies for leave, it’s because he’s overworked

When I do good, my boss never remembers,
When I do wrong, he never forgets.

 Wel ek is bitter jammer as jou baas soos hierdie base is, vir myne kan ek I love my bossvandag net se:

Boss, you’re the best, I love your honesty, your open door policy, I even like the fact that you’re a workaholic. Bossman just for you: 

Ja ek weet ek sal seker more of selfs later vandag weer vir hom kwaad word, maar dit is reeds die hele rede waarom ek dit like om vir hom te werk oor ‘n paar uur kan ons weer praat en aan gaan en ons kan ons oe hou op die bigger picture.

Mag jy ‘n great dag he en mag jou baas die beste wees, sorry hy/sy kannie ek’t reeds daai een vir my gekry. 😆

ingrid (2)

P.S. Ek praat nie van my HOD nie, voor julle se ek het laas week gese sy’s onsimpatiek ek dink steeds so.

Advertisements

3 comments on “Die beste baas!!

  1. Wipneus! sê:

    My baas is onsimpatiek, sy gee my nooit af nie, sy is \’n work-a-holic!! Sy smokkel totaal met my brein. Ek hoor net heeldag, \”Jy moet selfdissipline hê, werk, werk, werk\”
    uhmmm dit gebeur as mens jou eie baas is (dis my eie brein wat my so dryf en aanpraat) No work, no pay!! :mrgreen:

    Ek is bly jy het so nice baas Ingrid!! 😉

  2. ingrid sê:

    Ja Wipneus, ek kan onthou my pa was ook sy eie baas en het tot vakansiedae gewerk, behalwe die Christelike dae.

  3. Ogies sê:

    Ek werk vir my skoonma…….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s