7de Laan liefhebbers

Vir elkeen wat ‘n fan van Vince en die ander laners is:J's Wedding 005

 

 

 

 

 

 

J's Wedding 064

J's Wedding 069

J's Wedding 134

Advertisements

7 comments on “7de Laan liefhebbers

  1. doddels sê:

    Toe ek hierdie troufoto’s aanskou, het ek liggies in my mond naar geraak. Ag nee man!!!

  2. Julie sê:

    Hoekom naar?????? Wat het jy dan ge-eet???? Is jy dalk jaloers????

  3. ingrid sê:

    ?????????doddels????????????? Toemaar Maat, hoop die naargeit is al beter. Dis jou goeie reg om nie gelukkig te voel met alles wat jy sien nie afterall is ons veronderstel om in ‘n demokratiese land te lewe. Mooi dag en week 😆

  4. Neil sê:

    ek verstaan nie waarom daar vandag nog ‘n issue gemaak moet word oor verhoudings nie. Dis elke landsburger se goeie demokratiese reg om lief te word vir wieookal hy of sy wil. Liefde word nie voorgesê deur kleur geloof of gender nie. Dit is nietemin tragies dat 7 de Traan die issue van “gemengde verhoudings” so wanvoorstel en dramatiseer deur toe te gee aan politieke druk van buite af. 7 de Traan is ‘n vernedering vir enige mens wat trots is op Suid-Afrika en wat trots is op Afrikaans.

  5. ingrid sê:

    Thanks Neil, ja kyk oor 7de Laan se storielyn wil ek liewer niks se nie. Die min kere wat ek dit sien, al is dit een keer ‘n maand is dit so goed ek kon dit gister gekyk het, niks verander eintlik nie. Ek het nie eers geweet dat Vince ‘n wit meisie het of werklik met een getrou het nie. Ek verstaan self ook nie hoekom daar altyd van alles ‘n issue gemaak moet word nie.

  6. Neil sê:

    Afrikaanse programme word myns insiens bloot deur die SABC “verdra” mits dit aan sekere “social enginering” vereistes voldoen. Kyk waar 7 de Laan begin het en tot watter absolute prul dit verwater het. Politici en ander vergetenes het gedurig iets te sê oor die storielyn, en dan word dit aangpas deur die vervaardigers en skrywers. Daar bestaan nei so iets soos kreatiewe vryheid (nie dat 7 de Traan ooit werklik kreatief was nie!) wanneer dit kom by die vervaardiging van Afrikaanse programme nie. Snaaks genoeg sien of hoor jy weinig klagtes oor ander nie Afrikaanse sepies. Ek het laasweek ‘n scene gesien waar Vince deur mede kleurgenote gebliksem word oor sy “lilly white chick”. Ek meen moerse, watter boodskap stuur dit die land in? kan dit nie net weer ‘n storie raak oor verskillende mense in ‘n sekere straat nie? Alles is so aangeplak, kunsmatig en jere weet die storielyn is pateties en herhaal hmself aanmekaar. En steeds kyk meer as 2 miljoen mense daagliks na die strnt.

  7. dries grobler sê:

    SEWENDE LAAN IS LANK NIE MEER N GESINS PROGRAM NIE , MEER N MAFIA ONDERWERELD KRY DIE STORIE WEG VAN GEWELD EN IDEES VIR JONG MENSE OOR DWELMS . VOORHEEN IS HULP AANGEBIED NA DIE VERHAAL VIR DWELM SLAWE EN VROUE MISHANDELING AI TOG HOE VER AMERIKAANS ONS TOG NIE .

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s