Steve

Steve se fotos 157

Steve, Steve , Steve … daar’s net een soos jy ➡ http://stevehofmeyr.co.za/

liewe heksie-2

Advertisements

9 comments on “Steve

  1. Willa2 sê:

    Ek kan verstaan as ‘n mens seer gemaak word, dat jy met alles in jou terug baklei….. maar ai daai een woordjie wat ons Kaapse kleurlinge tog so graag gebruik, laat my gril tot in my tone.
    Lekker dag vir jou.

  2. doddels sê:

    Vra ek ook mos Sharpshoot.

  3. doddels sê:

    O ok nou verstaan ek. Gaan kyk op sy website.

  4. parkes1 sê:

    Ek het ook gaan loer, sjoe ek wonder of daai naaimasjien nie al n diens kort nie.

  5. ingrid sê:

    🙂 nou wonder ek net hoe so ‘n diens gedoen sal word en wie sou volunteer vir die joppie.

  6. ingrid sê:

    Wila2, ek het seker nou al vier keer op jou comment geantwoord en dit elke keer nie geplaas nie. Dit is ook ‘n woord wat my tone laat omkrul. Ek kan onthou dat Steve dieslefde woorde in “Die Sweiser” gebruik het en hoe my hare en wenkbroue toe ook gerys het. Maar ek wil nie terapeut speel nie, maar ek dink as hy mooi gaan stil word en baie mooi dink sal hy moet erken dat hyself nie glo wat hy hier geskryf het nie, dit is nie al waaroor dit gegaan het nie, hy was lief vir Janine en dit is die hartseer in hierdie hele gemors.
    Nee wat ek is nog meer seker as ooit dat ek ‘n Zen retreat moet gaan opsoek. Lekker naweek.

  7. Losgulp sê:

    hy is en bly maar net ‘n idiot, as daai inskrywing nie aan die wereld gewys het dat hy maar net ‘n agteraf piece of white trailer trash is wat ‘n paar groot afrikaanse woorde ken nie, dan weet ek nie….. soos ant stienie gese het… robbies!

  8. ingrid sê:

    Losgulp, jy’s geregtig tot jou opinie, ek wil nie in ‘n debat oor Steve se persoonlikheid betrokke raak nie, almal weet ek sal nie saamstem oor daai beskrywing nie. Mooi dag vir jou.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s