Dinsdag

dinsdag tweety

 

021

Advertisements

4 comments on “Dinsdag

  1. Willa2 sê:

    My man het self vanoggend toe die wekker afgaan, ewe hoopvol gevra of dit Vrydag is vandag. 😆
    Bly jou trekkery het goed af geloop.
    Mooi dag en week vir julle almal.

  2. ingrid sê:

    Dnakie Willa2, ja ek moes ook maar myself mooi oorreed dat dit nodig is om werk toe te kom. Nie die idee van werk nie, maar die gemors met die stakings, die verkeer is ‘n gemors, so tussen die padwerke deur en natuurlik omdat daar nie openbare vervoer is nie is daar skielik duisende meer karre op die pad. 👿

  3. Smurf sê:

    Hi Ingrid, ek het nog daar by die vorige post gecomment, toe raak dit so besig hier, sien nou eers hier is alweer ‘n nuwe post 😆 Jy kan maar daar gaan loer 😉 lekker dag vir jou, en wees maar geduldig met my, ek is nie regtig die vreeslike fighter nie, stem net nie met almal saam nie, dan is mens mos maar baie ongewild. 😉

  4. Smurf sê:

    Eintlik is ek lief vir julle almal wat blog en nie blog, en ou Brein ook, hy is eintlik ok. ons verskil net in mening dis al. En natuurlik is Steve nie ‘n krimineel nie! en niemand gaan my oortuig dat hy een is nie! dis ook al!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s