EDEN

mainpic1

Baie geluk aan die ouens van EDEN.  Jay is die naweek getroud en Paulo het pa geword van ‘n pragtige seun.  Lyk my glimlagge word oral oor gesien deesdae.  Goed om te weet daar is nog groot vreugdes in die lewe.

smile 1

Advertisements

4 comments on “EDEN

  1. Willa2 sê:

    More, more. ‘n Lieflike dag in die Kaap vandag. Ingrid jy kan nou maar daai lugbalon stuur vandag.
    Sjoe hulle lyk darem almal te jonk om nou al pa te word, maar baie geluk. 😆

  2. ingrid sê:

    Willa2 kyk mooi hy’s oppad 😆

  3. Smurf sê:

    Oulike ouens die Eden manne, nee wat hulle is nie meer so jonk nie hulle lyk maar net soos kinnertjies 😆 Ja ek dnk baie girls huil hul ogies uit oor die ouens nou almal getroud is 😉 baie talentvolle mannetjies die klompie. Ek geniet hul musiek oor ‘n honderd.

  4. ingrid sê:

    Stem saam jou, lekker musiek om huis skoon te maak ook, die kinders weet al as daai Eden klanke op ‘n Saterdagoggend vroeg uit die kamer begin kom is dit skoon maak dag!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s