Die Ring!

Soos belowe hier’s die ring!  Dit was voorwaar ‘n spanpoging.  Baie dankie aan Wipneus wat die moontlik gemaak het vir julle om dit te kan sien.  Vriendin jy’s reg ons lewe in ‘n fairy tale, ‘n droom wat waar geword het.

ingrid en hannie2

Ingrid handtekening

Advertisements

10 comments on “Die Ring!

  1. Willa2 sê:

    Dis pragtig Ingrid en Hannie!!!
    En dis rerig iets baie spesiaal vir 2 spesiale mense.

  2. ingrid sê:

    Baie dankie Willa2, ja ons wou graag iets gehad het wat anders was. Mooi naweek vir julle 🙂

  3. Smurf sê:

    Pragtig julle twee!! dit is regtig spesiaal!

  4. ingrid sê:

    Thanks

  5. parkes1 sê:

    Baie mooi is dit witgoud? Ek het n marbie ring wat so lyk maar sonder die stene langsaan.
    Wipneus is n vriendin duisend!!!

  6. Wipneus! sê:

    Groot plesier 🙂

    Dankie Parkie 😉

    Lekker naweek almal.

  7. maxie sê:

    Wow!
    Dis baie besonders.

  8. ingrid sê:

    Dankie julle, nee wat Parkes1 die witgoud en goeters sal maar wag vir later, dis silwer. Ja, ons weet as daar iemand is wat sal help, maak nie saak wat nie is dit Wipneus. Dankie Maxie. 😉

  9. lettiekonfetti sê:

    ingrid, ek het lanklaas hier ingeloer en het DUIDELIK iets gemis!!!

    BAIE GELUK!!! wow, dit is amazing moments!!! ek WEET dat dit vir julle ‘n splinternuwe dimensie in julle verhouding gaan bring. ek en My Love was 6 jaar, 1 maand & 1 dag bymekaar toe ons 18 weke gelede getroud is. ek het gedink dit kan nie beter raak nie, maar glo my – DIT DOEN!!!

    ek is SO opgewonde vir julle!!

  10. ingrid sê:

    Baie dankie Lettie, ek het jou posduif gekry, sal antwoord sodra daar kans is, daar’s sommer 143 van hulle vanoggend, net so vinnig gescan en die belangrikstes gelees. 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s