Sorry

Shame julle ons mense is ook darem wreed.  Nou loop die arme vark met ‘n kompleks en dit alles omdat die verkeerde naam vir ‘n siekte gegee is.  Wys jou net ons moenie te vinnig tags om iemand se nek gaan hang nie.

sorry

Advertisements

3 comments on “Sorry

  1. Smurf sê:

    Ag siestog, mens kan sommer in dy ou ogies sien hy bedoel dit opreg, eintlik hartseer oor die mensdom hom nou die skuld wil gee!! 😦 Sorry ou varkie, ons het mos nie geweet nie,….dit was daardie fliksems van oorsee wat die gemors gemaak het… dink ook altyd hulle weet beter!! 😕

    Ingrid kan ons nie maar so fondsie insamel vir varkie se berading en sielkundige kostes nie 😉 anders gaan hy nooit oor hierdie hartseer trauma kom nie!! dis sooooooooo! sad 😥 Ag tog en nou word hy by die skool gespot daaroor!!! ai jai jai!!!

  2. ingrid sê:

    Ja ons sal nou net moet uitvind wie sal die grunting taal verstaan 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s