Lente Dag!!!!

Dis heerlike lente die winter’s verby…  of so se die liedjie, ek hoor in die Kaap is dit nog nie die geval nie :mrgreen:  sorry Willa2 julle ouens, gelukkig weet ons alle goeie dinge kom na die toe wat wag.

lente_lawaai_logo1

Advertisements

4 comments on “Lente Dag!!!!

  1. Willa2 sê:

    Ons het gister ‘n heerlike lentedag gehad. MAAR beslis nie vandag nie.
    Almal sê altyd ons kapenaars is stadig, maar dit lyk vir my ons het gister en die naweek wat verby is lente gevier. 😆
    Julle moet jul lente dag geniet! Ek sal hierdie weer vir julle spoedpos aanstuur. 😆

  2. ingrid sê:

    Moenie so wees nie, ons geniet ons somer, baie dankie, ons het weer tipies Gauteng van Winter na Somer gegaan in 0.2 sekondes 😆

  3. Smurf sê:

    HI, daar!! Ook’n lieflike lentedag hier by ons op die Suidkus! die wolkies het wel nou begin saampak maar dit is heerlik warm en ‘n lieflike dag! Gelukkig is die wind ook stil!! ons het ontsettende winde gehad so week of wat terug. Geniet jul dag!!

  4. ingrid sê:

    Dankie Smurf, wat sal ek nie vandag gee om die see te ruik nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s