Een woord

Parkes het my getag vir die een woord ding.  Nou’s jou kans om te se wat jy van my dink, enige woord, jy’s welkom.  Ek tag vir:

Ogies

Wipneus

Lettie Konfetti

Julle ander is ook maar welkom om jou se te kom se, jy sal dalk nie gou weer so ‘n oop uitnodiging kry nie.

As jy wonder waaroor die gaan, gaan loer hier: http://www.parkes1.wordpress.com/,  en hier: http://delliesedinge.wordpress.com/

Advertisements

11 comments on “Een woord

  1. Ogies sê:

    Opreg!!

  2. ingrid sê:

    Dankie, vir ‘n mooier kompliment kon ek nie gevra het nie.

  3. Smurf sê:

    een woord 😉 “Standvastig” staan by wat sy in glo!!

  4. ingrid sê:

    O ja, soms tot my eie nadeel. Dankie Smurf.

  5. Willa2 sê:

    Lojaal

  6. ingrid sê:

    Baie dankie julle.

  7. Willa2 sê:

    Haai Ingrid

    Ek het net begin bekommerd raak en gedink jy is dalk weer/nogsteeds siek.

    Lekker naweek vir jou en jou gesin.

  8. ingrid sê:

    Dankie Willa1, dieselfde vir julle daar in die Kaap. Nee, ek was gister sobietjie uit die kantoor uit gewees. Na ure lange besprekings oor H1N1 gaan luister in Keptonpark. 👿

  9. parkes1 sê:

    My een woord vir jou “WONDERLIK”
    Jy doen als perfek, en als wat jy en Hannie aanpak is die moeite werd. En die kinders word altyd eerste gestel, dis absoluut so fantasties. Ek wens julle net als van die betse toe vir die toekoms!!

  10. ingrid sê:

    parkes1 hoe het jy geweet dat ek vandag iemand soos jy nodig gehad het? Nee wat ek doen nie als perfek nie, ek maak meer foute as wat ek graag sou wou, seker maar oor ek ‘n mens is. Dis vriende soos jy wat ons optel en dra wanneer ons moeg word en dis juis vir daardie kinders dat ons so hard probeer. Hulle verdien nie die verlede wat een van hulle gehad het nie en solank so toegelaat word sal ons hulle hede en toekoms beter maak as wat die verlede was.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s