BOSSES DAY

10 RESONS FOR BEST BOSS AWARD

best boss

tgif

Advertisements

16 comments on “BOSSES DAY

  1. bierpens sê:

    Ek nomineer Mev Pens… beste baas wat enige man voor kan vra

  2. ingrid sê:

    Mooi van jou Pens en jy’s gelukkig om so ‘n goeie baas te he. Ek word vertel ek’s die baas by die huis, maar eintlik is daar nie so iets by ons nie, dalk die kinders, ek’s seker hulle het ‘n rooster waarvolgens hulle besluit wie se beurt dit is om baas te wees. Dalk is die kat ook nog in op daai deal 😆

  3. platkuif sê:

    ek wens ek was ‘n baas.niemand luister ooit na my nie

  4. ingrid sê:

    Jy’t nie ‘n kans nie, veral nie met die toevoeging wat oppad is nie en sommer so by the way watter opdragte wil jy nogal so graag gee?

  5. Willa2 sê:

    Gelukkig het ek ‘n baie gawe en seksie baas. Sal hom vanaand ‘n spesiale drukkie gee. 😆
    Dankie Ingrid dat jy my onthou het. Lekker naweek vir almal.

  6. Smurf sê:

    Ek het die mees fantasttiese baas! seksie mooi intelligent, oulik, funny, gee my af net wanneer ek wil,luister na al my k@k en hare! Moan nie as ek laat kom nie, wat ek nie vandag kan doen nie doen ek more, man dis ‘n DROOM van ‘n mens, ……..Ag klokit toe lui die wekker en ek moet opstaan!!!

  7. Smurf sê:

    Watse ge baas??? 😕 Ek IS die BAAS!! 😉

  8. Wipneus! sê:

    Hello almal 😉

    Mmmm ja, ek doen nie base nie, :mrgreen: maar ek hoop al die base daarbuite was lekker bederf gewees.

  9. ingrid sê:

    WIPNEUS!!! Welkom terug. Hoop almal het ‘n lekker baas dag en ‘n baie lekker naweek gehad. Sal later kom gesels, my lessenaar lyk of ‘n tsoenami hier deur is.

  10. Willa2 sê:

    Geluk aan al die bloubul ondersteuners!
    (Snik) (snik)
    Van ‘n stormer ondersteuner

  11. ingrid sê:

    GO BULLE!!!!

  12. Smurf sê:

    Geluk al julle Bulle! ook maar net nê 😉

  13. bierpens sê:

    Die bulle ken seker die deffiniesie van amper nê? …

  14. platkuif sê:

    ‘n wen is ‘n wen is ‘n wen.

  15. ingrid sê:

    Ek se mos, kyk wat se die score board. 😉

  16. bierpens sê:

    ja en amper is ‘n maagd vlies met ‘n blou kol op … ja ‘n Bloue nie ‘n perse of ‘n pinke nie …

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s