Pancakes

Ek kry hierdie emails al baie lank, maar het nog nooit een hier kom deel nie.  Die laaste ruk is ek nie baie goeie geselskap nie, maar ek voel tog skuldig as ek na die stats kyk en sien daar is mense wat hier kom inloer en dan kry hulle ‘n lee skerm.  Net vir julle vandag hierdie een:

pancakes

Advertisements

3 comments on “Pancakes

  1. Smurf sê:

    Ingrid, Dit is so pragtig en so waar. Ek dink almal moet so iets elke dag kan lees, en daar gaan baie minder negatiewe mense wees en ook baie meer vergewensgesindheid in die ou wêreld wees.

    Hey, Moenie te veel worry nie, ons ouens weet mos al waar is die koffie en alles, ons gooi sommer so self vir ons ‘n koppietjie koffie , en bekommer maar so stilletjies wat gaan aan dat jy nie opdaag nie, Maar ons hou altyd vir jou die Koffie lekker warm wanneer jy inkom dan kan jy bietjie relax. 😉
    Sterkte daar ek weet jy is onder hewige druk, vasbyt en onthou alles het ‘n begin en ‘n einde soos Wippie geskryf het!

    Net so ietsie vir jou !!! ….VRYSTAAT!!!…….. 😆
    Hier kom die CHEETAHS, ♪ ♫ ♪ ♫

    Kyk nou net daar smile jy al klaar!

  2. ingrid sê:

    Dankie Smurf, ek se weer dis julle vriende wat ‘n blogger deur alles dra.

    Na Vrydag se post het ek skielik gedink aan die woorde wat Steve op die laaste SSSB geskryf het toe hy gese het sy wens vir die bloggers is dat hulle moet voel hoe blogmaats jou vashou en koester soos dit vir hom wat tydens sy siekte. Baie dankie vir ieder en elke een van julle.

    O ja, Dirk het kom praat oor die waterblommetjies, kon jy toe daarvan opspoor? Gaan loer sommer gou in en sien wat se die baas weer alles: http://stevehofmeyr.co.za/website/index.php/steve-se/steve-se-blog-layout

  3. Cupcake sê:

    “Failure” se ander naam is “opportunity” glo ek. Dis nie hoe groot die berg voor jou is nie, dis hoe jy oor hom kom, en hoe jy anderkant uitkom.

    Kom ons sing saam met Smurfie’kie!!
    ♪ ♫ Hier kom die CHEETAHS ♫ ♪ ♫ ♪ Hulle wen die beker ♪ ♫
    Tra La La La La La-La

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s