Steve Sê: Entries

Steve Sê: Entries.

Advertisements
This entry was posted in Steve.

12 comments on “Steve Sê: Entries

  1. Smurf sê:

    Ingrid,

    Nee Smurf het gaan lees daar by die Generaal (Ek het al die pad op aandag gestaan terwyl ek lees 😆 )
    Ja nee, onse Generaal het nou weer genoeg skietgoed vir die media geplaas, check net hoe skryf hulle nou weer mooi verdraaide storie so al om alles wat Steve daar sê. Die media het mos so wekkertjie wat afgaan sodra Steve iets op sy website plaas, hulle is sekerlik nou in rep en roer om so gou moontlik dit te kan gaan plaas JY weet mos “hardetye” en so ietsie om weer die verkope op te stoot sal hulle verwelkom .

    Ek like veral die deel daar by “Jollie op Patrollie!” wonder of haar Ponies vinnig sal kan weg galop vir al die dagvaardigings! 😆

    😆 lekker gelag vir die foto van die office girls 😉 dis ook net Steve wat dit nou so kan uitdink! 😆

    “Generaal, Generaal soos een vrou sal ons om jou val Generaal 😉 ”

    ;Nee wat Ingrid die weermag staan nog sterk! Hoor sy konsert in Klerksdorp was ook stamp vol!! Mooi so Generaal!!

    Ongelukkig skree ek nie vir die Bulle nie, maar ek gaan beslis op aandag staan en die BLOUBUL song enduit luister as die Generaal hom sing!! en dis ‘n feit ek drop nie my Generaal nie! …. maar daarna is dit oorlog tussen VRYSTAAT en die BUlle!

  2. Bierpens sê:

    Wat het Platkuif nou weer gedoen

  3. platkuif sê:

    blykbaar het die noodlot hom getref.bliksem 😉

  4. Haasdas sê:

    Hallo almal.

    Ingrid, jammer ek hi-jack sommer jou blog hierso.

    Cuppie my vriendin,,,, baie baie geluk met jou Verjaardag, mag dit sommer n gatskop jaar wees. Kan nie wag vir saterdag nie.

    Kom nou almal, maak Cupcake se dag vir haar spesiaal.

    Dankie Ingrid,,, seker jy sal nie omgee nie.

    Groete

    Wabbit en die carrots 😉

  5. ingrid sê:

    Sal nog nooit omgee nie. Haasdas, goeie wense vir ‘n getroue vriendin is enige tyd welkom en soos ek gese het julle is almal welkom om te kuier en te se wat op die hart is.

    Pensie, ek weet nie so mooi nie, jy weet ek loer so dan en wan met my sel op BP en die prins kom loer hier in, so wat tussen hom en Steve gebeur weet ek nie altyd nie. Verder het ek en platkuif in stille ooreenkoms om te aanvaar dat ons verskil oor Steve en dat ons lewens groter is as net een verskil. O gonna, weet ook nie seker is daar meer verskille, maar die cyber verhouding wat ons het word nie daardeur beinvloed nie en ek glo ons is altwee sterk genoeg om dit vir mekaar te kan se en aan te kan beweeg na die volgende dag sonder om vir maande kwaad te loop.

    Platkuif – wat het jy aangevang? Nie mooi van jou om ons so in die duisternis te hou nie, seker hoekom die blog nou so swart is. 😆 Ek’s maar versigtig om aannames te maak waar dit Steve betref, maar kan dit die media 24 dagvaardiging wees wat pay back is vir die boek wat jy nog laas gelede aan gewerk het. 👿

  6. platkuif sê:

    more Ingrid!

    happy happy cupcake! mag die jaar wat kom net vreugde,vrede en voorspoed vir jou en jou geliefdes inhou.

    jong Ingrid, ek wetie heeltemal van die ‘payback’gedeelte nie.Ek weet wel BP het so ‘n 2-3 weke gelede ‘n skrywe/aanmaning van Media24 gekry oor die wyse waarop BP volgende bewereing Media24 artikels foutiewelik gebruik en gelink het. Daar is deur ons formeel reageer op hulle brief en die nodige ‘verstellings’is daarna op BP gemaak. Hopelik het hierdie insident ook ‘n bietjie meer lig gewerp op die wedersydse gebruik/copy/verwysing van info in die afrikaanse blogsfeer en het ons almal ‘n ietsie daaruit geleer.Anyhow, almal is nou weer ‘happy’, en die issue opgelos.Tot volgende keer 😉

    leke dag verder.
    p

  7. ingrid sê:

    thanks p, soos ek gese het ek wil nie graag aannames maak waar dit by Steve kom nie, beslis ook nie by jou nie. Het net gewonder oor die opmerking oor jou.

    Lekker dag ook daar in die dam.

  8. bierpens sê:

    Hehhehe … Platta se gat brand …

    Ingrid kom vertel ons bietjie daar oppie plaas meer oor jou avitar

  9. Smurf sê:

    Cupcake!!

    ♪ ♫ ♫ ♪ ♪ Happy Birthday to you, ♪ ♫ ♪ ♫ Happy Birthday tooooooooo! Youuuuuuuu! mag jy ‘n wonderlike dag hê …en mag die VRYSTAAT WEN!!!!! as geskenk vir jou Birthday!

    Hallo Haasdas, en die twee carrots! Julle moet meer kom koffie drink hier by Ingrid, beslis die beste koffie in die land! Wabbit julle moet vir Cupcake lekker bederf daar anderkant!! en Saterdag hoor ons julle skree vir die Vrystaat tot hier in SA.

  10. Smurf sê:

    Wat die Platkuif vraag aan betref dink ek elkeen moet maar self daar op Steve se Website gaan lees en dit maar opvat soos elkeen dit verstaan.

    Dat Glitterati van die lug afgaan is wonderlikke nuus! Hoop net Kyknet kry bietjie nuwe programme ook, die vet weet dit is nou net heruitsendings van ou reekse en dit is nog nie eers Desember nie, en lyk my daar is ook geen nuwe goeie reekse in sig nie.

  11. Cupcake sê:

    Baie dankie Platkuif, ek waardeer!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s