Daar is nog goeie onderwysers

teachers

Gistermiddag sit ek saam met ‘n vriend en koffie drink toe ek die volgende sms ontvang:

15h18 ‘n Jaar terug het jou dogtertjie na my toe gekom en kon sy nie behoortlik tel nie.  Verlede jaar het sy ‘n 1 vir haar nasionale assessering gekry.  Ek is so trots op ha.  Sy het ‘n 4 die jaar vir gesyferdheid.  Jy kan ma trots wees.  Madelein

Ek is trots en so oneindig dankbaar.  Vra jy my of gay verhoudings sleg is vir kinders – ek weet nie, maar ek weet dat die verhouding en gesin waarin my kind groot word goed is vir haar…

sunflowersMadelein, vir jou vandag ‘n groot bos heldergeel sonneblomme om jou lewe te vul met dieselfde sonskyn waarmee jy my Amber se lewe gevul het, jy’s ‘n juffrou duisend en wens daar kon nog duisende soos jy gewees het.

Hannie, my engel, jy het vir ons vrede en stabileit gebring, vir jou het ek nie genoeg woorde en is daar nie genoeg blomme om dankie te se nie.

Amber, ons is so trots op jou en baie lief vir jou.

Ingrid

Advertisements

6 comments on “Daar is nog goeie onderwysers

  1. Smurf sê:

    Ja daar is nog goeie onderwysers wat werklik omgee, net jammer soms is hulle maar skaars 😉 geluk Amber dit kan gedoen wees!! Net om die stuk te lees maak mens sommer so lekker warm om die hart. Ingrid ek kan sien julle doen alles vir jul kinders en dis goed so, dis mos hoe dit hoort.

    Ingrid as jy ‘n telefoon nommer hier kan los of fax dan kan ek my e-mail vir jou deur bel of fax vir daardie inligting oor die rook areas se spesifikasies, ek sal dit waardeer.

  2. ingrid sê:

    Smurf ek het jou ‘n posduif na die email adres gestuur wat jy gebruik wanneer jy blog. Jy kan ook hierdie site probeer: http://www.againstsmoking.org/ Laat weet asseblief as die duif daar aangekom het. Lekker aand.

  3. Ogies sê:

    Welgedaan Madelein. Ek wens ons kon jou soort kloon!!! 🙂
    En Amber, mooi so meisiekind. Jy maak hierdie wildvreemde antie ok sommer baie trots!

  4. Smurf sê:

    Ingrid ek sal maar die link hierbo gebruik, jy sal jou ali af lag as ek vir jou sê ek het geen clue van die gmail adres nie , iemand het dit vir my gegee met my prentjie,… ek het dit nog nooit gebruik nie so ek weet wragtig nie waar om die emails op die gmail adres te kry nie, dit is maar net sekere mense wat reken ek weet soveel van gmail en flippen wat ookal email adresse af 😆 ek het eintlik net een regte email adres en die kan ek nie op enige blog sit nie want daar is mal mense daarbuite! 😆

    Die enigste persoon op die blog wêreld wat my e-mail adres weet en vir my af en toe mail is Wipneus, van Steve se blog gesluit het het ek besef jy kan nie jou werklike e-mail adres gebruik nie, en toe het iemand vir my die gmail ding gegee en’n avvie gekry, mens se besonderhede was net veilig op Steve se blog, daarvan af is dit gaos, mens besef dit ook eers te laat, hulle vat jou avvies en e-mail adres en maak net moeilikheid.
    oral. Steve se blog was die eerste keer wat ek ooit op enige blog gesels het en dit was donners veilig…. daarna was ek op Bp. daar het ek natuurlik nie saamgestem nie, want ek het geen rede gehad om Steve aan te val, of sleg te maak nie.

    Elke keer vat een of ander poephol jou avvie en dan moet ek maar weer iemand vra om vir my ‘n ander avvie te kry, dis absoluut ongelooflik hoe hulle jou avvies kan vat , en daar is geen manier om uit te vind wie die persoon of persone is nie, maar mens weet darem waar jy gepraat het met die avvie of waar nie, so jy weet waar om versigtig te wees, vertrou geen blog behalwe : Tweeling, Wippie, en vir jou, sal ek enigetyd my besonderhede gee maar nerens anders nie. Baie dae dink ek mens kan maar soms net lag as jy sien hoe sekere mense my voorstel 😆 … ek belowe jou die wat dit ook lees en my in persoon ken kan ook net saam lag dit is so flippen belaglik! maar nou ja hulle moet maar geniet 😆 Wie ever dit is wat reken ek is ‘n IT boffin! 😆

  5. meermin sê:

    Lekker middag verder!

    Vir meermin kos: http://handsonaddson.blogspot.com/

  6. ingrid sê:

    Smurf, ek forward die info vir Wip dan kan sy dit vir jou aanstuur. Ek is ook maar versigtig om email adresse hier uit te deel, maar jy kan my yahoo adres gebruik: ingjevon@yahoo.com.
    Groetnis

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s