Vir Smurf

Smurfie so terwyl jy van die generaal praat, hier’s so ietsie net vir jou.  Ek sien daar’s so ‘n duet email wat die rondte doen, shame kom ons lag maar eerder daaroor, sekere goed se oorsprong is ‘n bewys van sekere mense se mentaliteit:whahahahaha

Dan soos jy se:  Boer en trots daarop.

Steve 4

6 comments on “Vir Smurf

  1. Smurf sê:

    Ag dankie Ingrid, Jy maak my dag! en Nag!

    Ek steur my net my klokol aan die wat dink hulle is so slim en wonderlik, al wat hulle bewys is dat hulle ‘n moerse swak selfbeeld het en nou goed kan voel oor hulself deur Steve sleg te laat voel, maar glo my Steve is miskien stukkend en seer getrap , maar Steve gaan nie bly lê dat hulle oor hom loop nie, dit is reeds een rede hoekom daardie tipes nie van hom hou nie, hy baklei terug, Die Generaal het altyd ‘n plan,.. wag en sien! Eending gaan ek jou sê,.. hierdie mannetjie is nie net gebore om ‘n nasie te bou nie, hy is gebore om ‘n nasie te lei!! Die wat nog nie weet nie …onthou dit ! 😉 al moet hy sy hele weemag self sponsor 😆 Ek sal persoonlik al die Hofmeyrtjies oplei in sy weermag !! julle moet net check! He will be BACK!!… anyway hy was nog nooit weg nie!!!!!

    Steve wanneer begin jy nou jou eie tydskrif die “STEVEGENOOT!!!” sorg net dat daar ‘n blokkiesraaisel ook in is hoor 😉 Ons soek regtig goeie lees goed asb. man!!! moenie worry oor personeel nie, hulle sal kom toustaan vir ‘n job by die Generaal 😉 … You are “Simply The Best ! Better than all the rest!!.. you’r the Best! ” ….

    Daarshy nou het ek al die Steve haters ontstel !!! “what a Wonderfull World!” 😆

  2. Smurf sê:

    Ag nog so eenetjie!!! Is hy nie mooier as ‘n mens nie!!!

  3. Harry sê:

    Nee wat. Eks mooier. Waar is die fotos van Brittney se boudjies?

  4. bierpens sê:

    Hahaha wys vir die girls lyf

  5. Smurf sê:

    Julle manne is net jealous 😉 Lekker uitgevang nê julle wil mos net Britney se boudtjies kyk 😆

  6. Kyk nou hoe oulik lyk die cowboy! 😉

Lewer kommentaar