Nkosi sikelel’ iAfrika

clownSmurf, antwoord op jou vraag.  Wat het die Franse gedink is hulle besig om te doen?  Ongelukkig weet ek te min van die reelings van sulke dinge af, maar sou SA Rugby nie inspraak he in wie sing nie en as hulle nie het nie sou dit ‘n baie goeie ding wees om te sorg dat dit in die toekoms so is.

insult25

‘n Klompie jare gelede kon so ‘n klap in die gesig rampsoedige diplomatieke gevolge gehad het.

Copy of ingrid

Advertisements

2 comments on “Nkosi sikelel’ iAfrika

  1. Smurf sê:

    Ingrid,

    Iemand in SA. het die lys deurgestuur, en klem gelê op die feit dat dit moet net nie ‘n blanke wees nie, hulle moes die naam van die Rasta gedoente uitgelig het, hulle het dit op die lys geplaas dit was beslis iemand van SA. se uitverkore name op die lys. Ja dei Franse moes sekerlik eers geluister het of die hoephol wel kan sing, so hulle is ook skuldig, mens maakmos darem seker dat waar daar 30 duisend mense gaan wees jy nie die ander land gaan verneder nie. Ons moet ook onthou dat Rugby is ons teer punt en ons liewe regering wil reeds Rugby die afgrond in sien verdwyn! Hoe lank is hulle al besig om te karring en krap aan die Springbok en alles wat met Rugby te doen het?? Nee wat hulle het al op alle moontlike maniere probeer om die Blankes seer te maak deur te karring aan die Rugby! Rugby was en is mos die sport van die onderdrukker in die land.

    En die Bokke presteer goed teenoor ons Bafanna sokkerspan 😉 wat eintlik ‘n vernedering vir sokker is.

  2. ingrid sê:

    Goeie genade Smurf, ek kan aan ‘n hele handvol swart kunstenaars dink wat ‘n beter joppie sou kon doen. Dink maar aan name soos; Thabo (hy’s op diefie van Steve) hy so ‘n puik weergawe gedoen het, natuurlik my eie geliefde Zwai en sy boeties, veral Loyiso. Nee werklik ons land het puik stemme van alle kleure en waarom moet kleur aan ‘n stem gekoppel word? 👿
    Baie dankie vir die brokkie inligting, die omroepers oor die radio wou vanoggend alle blaam voor die Franse se deur gaan le. Dis mos ons speciality in die land, blame shifting.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s