Steve Sê: Entries

Gewonder wat Steve te se gehad het by die Voortrekkermonument op Saterdag 14 November 2009?

Click op die foto en kyk maar self…

Advertisements

One comment on “Steve Sê: Entries

  1. Smurf sê:

    Ek het gaan lees, en ek sê nog al die pad Steve vir President!! Ek dink ook nog steeds Steve is die man om vir ons mense op te staan en te praat, Hy is en bly maar my Generaal!! Ek glo nog steeds, daar sit veel meer agter die Steve Bashing, Steve is baie gewild en het baie aanhangers en dan het hy nog golwe gemaak in die politiek se rigting!!… was dit nie maar ‘n bedreiging vir sommiges nie?? ….. , boonop het hy die verstand en hulle het nie!!…, Is mos ‘n moerse bedreiging vir mense soos die dom Malema! Sien die ANC hom as ‘n bedreiging?? ek reken so, want ek weet Steve kan as hy wil. ….. Hey! dis my Generaal die!! Ongelukkig laat die publiek hulle so maklik aan die neuse rondlei deur die media wat nou kamtig Steve aanval oor sy persoonlike lewe, goeie verskoning om hom uit die pad te kry! … En sommer so in die proses sy lewe op flok!! … maar hulle sal nog leer, Steve sal nie gaan lê nie, hy is gebore leier!! Ag en dan die arme Kurt wat nou sooooo! moerse op gehemel word, ..Ja hy is geen bedreiging nie, hy maak nie golwe in die politiek nie. Kurt jy sal nooit Steve kan oortref met liedeskryf , sing of gewildheid nie Steve is en bly die beste en gewildste sanger in die land!!

    Smurf is sommer weer net moerig! Die mense vertrap iemand wat wragtig vir ons goud werd is en nie net vir sing!! Al is hy die beste sanger in die land!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s