22 Pers Rose

                         

22 Dit is hoeveel dae daar oor is voordat ek amptelik, wetiglik en voor getuies Mev. Marais word!

PS As jy wonder hoekom die rose minder word.  Teen die 19de sal daar geen roos hier wees nie.  Elke dag kom “pluk” ek hier een en gee dit vir Hannie…

Advertisements

4 comments on “22 Pers Rose

  1. Skoor sê:

    En vandag is dit 21!

    Geluk en Sterkte. Wees goed vir mekaar. Soos julle reeds is.

  2. Willa2 sê:

    Dis nou rerig min dae!
    Sterkte en voorspoed.

  3. Smurf sê:

    Dis om die draai! 22dae gaan in ‘n oogwink verby! jy gaan seker vir ons fotos hier kom plak, ons wil ook sien hoe het die troue verloop!

  4. ingrid sê:

    Baie dankie julle, ja en vandag is dit 19! Ek kan nie glo hoe vinnig die tyd vlieg nie.
    Smurfie die fotos gaan beslis hier kom pryk.
    Smruf – Nou’s ek sommer bef*k, ek het jou link na Beeld toe gelees. 👿 Ek wou hier iets se, maar ek sien daar’s veels te veel te se, sal later daaroor skryf. 😈

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s