Net vir Smurf en Cupcake

 

Nee wat julle hoef nie te betaal nie πŸ˜† dis net baie sad dat ek die meeste van die fotos wat ek gehad het verloor het toe my laptop a war casualty geword het en toe vir die tweede keer toe Hannie se hard drive gesteel is daai keer toe iemand so gaaf was om dit wat in ons kamer was vir homself toe te eien.

Advertisements

11 comments on “Net vir Smurf en Cupcake

  1. Cupcake sΓͺ:

    Eina my ente!! Jy’s te dierbaar, baie dankie!! Het jou gese Oumie kyk saam, mos aangenome kindjie en all! Gaan haar dag ook maak!

    Lekker dag vir almal en hoop die naweek was lekker!

  2. ingrid sΓͺ:

    Lekker dag ook vir jou. Ek sien een van die wetenskaplikes se teoriee is dat as global warming voort gaan die dele aan die suide kant van die wereld die beste plek sal wees om in te bly, lyk my julle het mooi gekies. πŸ˜‰

  3. Smurf sΓͺ:

    Hallo sommer ook vir Cupcake, Jy is glad en al te stil, Lyk my Ingrid moet elke dag die blog open met die Generaal se foto πŸ˜‰ πŸ˜†

    Thanx Ingrid! Nou vra ek jou met trane in die bloue oge van my,.. hoe kan hulle wil staan en lelik wees met die mooie mannetjie? πŸ˜‰ Watter vroue weermag kan spog met so mooi Generaal? πŸ˜‰

  4. ingrid sΓͺ:

    πŸ˜‰ ek verneem die generaal het ten minste een maatskappy se produktiwiteit laat daal, omdat daar dan en wan gecheck is of die tannie se aangenome seun nog okey is πŸ˜›

  5. Cupcake sΓͺ:

    Wha ha! Sy gaan my ore trek!

    Smurfie’kie, hello jou ook! Ek skrop en skuur vir inspeksie die kant jong. Het nou maar Generaal se fodie oppie vacuum cleaner geplak, πŸ˜† nou gaan dit vinniger!

  6. ingrid sΓͺ:

    Cupcake ek kan nie help om te sit en lag hier nie. Ons weet een van die name wat hom toegeroep word is Steve Stofsuier, het jy dit nou sowaar letterlik gaan toepas? Wha ha ha ha ha πŸ˜† Jy’s net te kosbaar.
    So het ‘n skool kind in Oos-Londen mos ook een keer toe die klas moes prentjies teken om te wys hulle is fans, baie mooi gaan skryf: Steve Stofsyer in netjiese letters, never mind die spelling of dat hy duidelik gewys het wat in sy huis gese word πŸ˜›
    Toemaar ek weet jy gaan nou bloos hieroor, gelukkig het hy ‘n goeie sin vir humor. πŸ˜‰

  7. Cupcake sΓͺ:

    *bloos baie rooi* Oi! Ek het nooit daaraan gedink nie wha ha, sowwy Generaal, sowwy Ingrid ….. my cleanerkie is darem ‘n General Electric, en nou na sy make-over is hy beslis Limited Edition ….. πŸ˜†

    Eish!

  8. ingrid sΓͺ:

    πŸ˜† πŸ˜† πŸ˜† Dankei CC, jy maak my dag!

  9. Smurf sΓͺ:

    πŸ˜† Cupcake, ek het nou lekker gelag vir die “modified” stofsuier van jou! Ja nee! Nou sal daardie stofsuier werk dat die biesies bewe, jy het nou ‘n regte egte Steve Stofsyer πŸ˜† (Is dit een van die regop stofsuiers of van die wat jy so aan die pyp rondsleep?? ! πŸ˜‰

  10. Cupcake sΓͺ:

    πŸ˜† Smurfie’kie jou stoutgat πŸ˜†

    Nope djou honor, niks van pype of regop staan nie …..my ou cleanerkie is nogals ‘n “ride on”, hier in Oz maak hulle ougat goete jong! Ek sit so ewe mooi lady like op so ou sweet pienk sitplekkie, met my pienk ipod in die oor, dan ry ek die jille huis vol tot hy skoon is …… πŸ˜†

    Julle twee het die hele cupcake huishouding in trane gehad vanaand, lekker gelag! Dankie!!

  11. ingrid sΓͺ:

    Bly ons kon help. Klink amper soos daai robot ding wat die kinners altyd op Telletubbies gesien het wat so agter hulle se sterte geloop en skoon maak het, ek wou nog altyd so ene gehad het, as ek reg kon onthou kon hy kos ook maak, tubby toast of so iets, man hoe meer ek daaroor dink hoe beter klink dit mos nou, dink net hoeveel tyd sal gespaar word πŸ˜›

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s