Woensdag en vreugde vure

Middel van die week, die naweek is in sig en kan nie vinnig genoeg kom nie.

Ek kry gistermiddag ‘n sms van iemand met die wonderlikste nuus ooit:  Vir een keer het die hof die regte ding gedoen en hulle nie gesteur aan die stereotipe ding nie, maar aan die welstand van die kinders gedink.  Mag die vreugdevure in julle lewens hoog brand nie net vandag nie, maar sommer vir nog baie jare vorentoe.

17 Slapies and counting …

Advertisements

11 comments on “Woensdag en vreugde vure

  1. meermin sê:

    Still counting …. lekker middag aand!

  2. Willa2 sê:

    Haai Ingrid ek is so bly oor die goeie nuus wat julle gekry het. Nou kan julle lekker opgewonde raak en uitsien na julle troue, sonder enige bekommernis.
    Dae gaan nou te vinnig verby vir my. Te veel werk en te min ure. 😆

  3. smurfi sê:

    Hi daar Ingrid,

    Smurf het besluit om so draai te maak by die “Glam Guru” Die Guru het gereken dat dit tyd is dat Smurf ‘n nuwe look kry wat haar meer vroulik sal laat lyk, 😉 vandaar ook nou die naam Smurfi, Die “Guru” het so bietjie ‘n probleem gehad met die onderlaag, maar dit is nou ook uitgesort, hy het darem ‘n blou onderlaag gehad 😉 ek kon nie my oë glo toe ek voor die spieël staan en myself sien nie! 😯 Smurfi, het net verstom gestaan en gesê, Haai!! Oe! Hannon, …is dit ek!,…is dit regtig ekke! Smurf!??? ..snik, snik, 😥 Lyk ek nie te pragtig nie!! 😉 Dankie “Glam Guru” en jou span!
    Nou kan ek tog ook mooi lyk op die blogs 😆

    Handtekeninge later 😛

  4. smurfi sê:

    Hoe laaik jy my hare!! 😎 cool nê, ek gaan dit nou gereeld uitkam en al die baie goeters opsit soos Hannon vir my geleer het! 😉 Jy moet sien hoe mal gaan al die Smurfs in Smurfland oor my! Jy sal nie glo nie ek moet net keer vir my wickets! ….. I Love my new look! 😛

  5. smurfi sê:

    CUPCAKE! Kom vertel nou vir my hoe lyk my nuwe look! Smurfi is nou so exited en ou is hier niemand om te sê ek lyk mooi nie!

    WIPPIE!! jy moet kom kyk! “Glam Gurru” nê … jy moet kom check!! .. Smurfi is nou ‘n “pinup girl” gaan nou FHM. kontak vir ‘n middelblad sessie!! 😉

  6. Willa2 sê:

    Smurfi jou hare lyk pragtig! 😆
    Ek is skoon jaloers op jou nuwe voorkoms.

    Ek neem aan Ingrid is so druk besig met al die finale troureëlings, dat ons mekaar maar self sal moet geselskap hou.

  7. ingrid sê:

    Willa2 dis nou ‘n slim plan wat jy daar beet het. Smurfi is bang vir guest postings doen, maar Wipneus het al hier kom skryf en sy weet sy’s altyd welkom, 💡 ek gaan so ‘n paar van julle nooi om hier te skryf, nie net te comment nie, dan, as ek so effe toegegooi raak onder kant, organza en krale sal julle die koffie kan warm hou.

  8. smurfi sê:

    Ingrid , ek sal nie weet wat om te skryf nie, Smurfies kan net twakpraat 😆 laat die ander skryf ek sal kom kommentaar ek belowe!! Enige onderwerp as ek nie weet nie dan maak ek of ek weet 😉 (of ek gaan Google dit gou 😆 Vandat Google bestaan is ons mos almal slim kinners 😕

  9. ingrid sê:

    😆 praat jy, wat het ons nou weer voor google gedoen?

  10. Willa2 sê:

    😆 Iemand het uit die oog verloor dat ek rekenaar gestremd is. Ek weet nie hoe nie en sal maar eerder soos smurf kommentaar lewer.

  11. ingrid sê:

    Ekke sal jou ‘n mooi posduifie stuur, wie weet hoeveel verborge talente daar verskuil le 😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s