Smile a while…

Women are ANGELS
 
 
And when someone breaks our

wings …

we simply continue to fly ……
 
 
…..   on a broomstick!!! …..

Advertisements

14 comments on “Smile a while…

  1. smurfi sê:

    Hy Es waar! 😉 Ek het so mooi blou besem met ‘n blou Lamborgini engentjie, hy het ook ‘n Ferari dipstick, en Mercedes matjies, en ‘n Porche sticker op die agerkant. 😉 Boetie, jy moet kom kyk! 😉 Ek wil nou nog net “Hi-rise door handles” en “low profile” blou tyretjies en Lamborgini mags opsit. dan vind ek ook die “Hummer” asbakkie is lekker groot genoeg vir my make-up. 😉 is ‘n top of the range besempie!!

  2. smurfi sê:

    Julle ouens moet net praat as julle jul besempies wil upgrade! 😉 Ek is baie goed met sulke goette!

  3. Willa2 sê:

    Ek gebruik sommer my stofsuier.
    Hy’s baie vinniger, want hy het ‘n “engin”.
    Iemand moet hom nou net nie by die “plug” afsit nie, want dan gaan ek hard val.

    Ek’s so opgewonde en baie dankbaar vir die Here vandag. My pa is so ‘n ruk terug oorlede en my ma was vreeslik ongelukkig in die ouetehuis waarin hul was die afgelope tyd. Ons het vandag vir haar die mooiste plekkie gekry in ‘n ander ouetehuis vanaf 1 Januarie. Sy’s so opgewonde.

  4. smurfi sê:

    Willa, Ek is so bly julle het vir jou ma ‘n plekkie gekry waar sy gelukkig sal wees, dit is so belangrik dat sy gelukkig is met waar sy bly. Dis nie lekker om iewers te bly waar jy siels ongelukkig is nie veral sommige ouetehuise, en om elke dag te weet sy is ongelukkig daar vreet aan ‘n mens, nou sal julle almal tog ook meer gerus wees.

    Jy moet net sê as ek jou stofsuier so bietjie moet modify, ek sal sommer die fur op die dash gratis doen en die lemoentjie op die airial ook! 😉 wat van so paar racing stripes! 😆

  5. smurfi sê:

    Ingrid,

    Jammer vir die advertensie ruimte, maar elke paar sentjies voor X-mas sal help 😉

  6. Willa2 sê:

    Smurfi ek soek ‘n hondjie agterop wat se koppie so knik op en af.
    Wat se kleur fur gaan jy opsit saam met die lemoentjie? 😆

  7. Bwahahahah….. Besem…. Ek laaik dit!

  8. Ogies sê:

    Whahahahahahaaaa!!! Pasop daar buite, hier kom ek!!

  9. Ogies sê:

    Dit lyk mooi hier by jou. Met die dat ek op die feeds lees weet ek nie eers wanneer jou “huisie” so ge-revamp is nie! But I like.

  10. ingrid sê:

    Dankie Ogies, goed om jou hier te sien.

  11. smurfi sê:

    😆 Willa, ek kan vir jou ‘n hondjie kry by die Chinaman, (die wat se koppies so op en af knik) “Two for the price of one!” en dan gooi ek nog ‘n blaffie ook in vir elke kopknikkie!! 😆 Hoes daai vir service!! 😉

  12. Cupcake sê:

    …. julle moet onthou om mooi prenkies te plak op julle besempies, soos ekke met my cleanerkie …… Va Va Voooooom!! 😆

  13. ingrid sê:

    CC, jy weet natuurlik waar die hele ding vandaan kom 😆 Goed om so bietjie saam te lag 😆

  14. Willa2 sê:

    Smurfi, Ek wil eerder een he sonder die geblaffery. Anders gaan daai hondjies nie baie ver saam met my ry nie. 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s