Baba Hannah!

Hier is sy, welkom klein Hannah:

Baie dankie Platkuif dat jy haar met ons kom deel.  Voorwaar maak ons geskiedenis, ‘n parraprinsessie op ‘n oorwegende slak blog.  Wys julle net wat kan in hierdie land gedoen word.

Advertisements

6 comments on “Baba Hannah!

  1. Smurfi sê:

    Platkuif, kom vertel nou vir ons na wie lyk sy, ek wed jy gaan sê sy lyk nes haar pa!

    “Always kiss your child goodnight – even if they’re already asleep,The only thing worth stealing is a kiss from a sleeping child!”

    “A daughter may outgrow your lap, but she will never outgrow your heart.”

    A parent’s love is whole, no matter how many times divided.

    For unto you a child was born.

  2. Smurfi sê:

    Het julle geweet waar kom klein Hannah se mooi pienk wangetjies vandaan??

    Op 13 Desember 2009

    Het die Engeltjies vroeg begin fluister,….
    “kom almal kom luister” …
    Soos ‘n warrel het hul nader
    geskarrel,
    “Gou!.. Ons moet al die pienkste pienk
    blommetjies pluk!
    en die sappies druppel vir druppel
    op Hannah se wangetjies drup!
    Haar mamma en Pappa kom haar nou haal”
    het hul saggies gefluister in Engeltjie taal.

  3. ingrid sê:

    Smurfi, dis so mooi, ek’t besluit om nie deel van die comments te word nie, want die deel van die blog is vir Platkuif en sy mense, maar dis te pragtig om nie te reageer nie. Baie dankie.

  4. Willa2 sê:

    Sy is te pragtig vir woorde. Baie, baie geluk.
    Pappa sal ‘n baie groot en kwaai hond moet aanskaf.
    Dit is seker die pragtigste kersgeskenk wat ouers kan ontvang.

  5. parkes1 sê:

    Baie Geluk aan Platkuif sy is pragtig!!

  6. Ag my jitte….Kyk net hoe hou sy die duim vas! Baie geluk weereens.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s